E Copy

Books

Speurroman mag jou dalk net jou nagrus kos

Roelof Meyer, oorspronklik van Port Elizabeth maar nou 'n trotse Bloemfonteiner, het so pas sy nuwe boek, SMET: Soeke na geregtigheid, gepubliseer. Dié spannende...

‘Daar is altyd hoop, want daar is altyd liefde’

Die lewensreis neem 'n nuwe rigting wanneer ons bewus word van die krag van onvoorwaardelike liefde wat elke oomblik in ons hart woon. Hierdie...

Marion Erskine gee ‘Vlerke vir Almal’

Marion Erskine is al op skool vertel sy skryfwerk is te kreatief, maar vandag leer daardie kreatiwiteit mense lewenslesse. Erskine het in Westonaria grootgeword en...

Leer hoe om die kroon te dra

Die plaaslike digter, Vivian Brink, fokus in sy nuutste boek op die skoner geslag. Brink is in Bloemfontein gebore, maar het op die platteland grootgeword....

Internasionale eer vir skrywer Jaco Jacobs

Bekende skrywer van kinderboeke in Suid-Afrika, Jaco Jacobs, is opgewonde oor die verkoop van die wȇreldwye regte vir die Engelse vertaling van sy boek...

Popular