E Copy

Tag: swem

Browse our exclusive articles!

Vrystaat-swem gerat vir seisoen

Renier Pretorius is een van die Vrystaat se puik swemmers wat die seisoen goed begin het. Hy het onlangs by ‘n Grand Prix-byeenkoms in Nelspruit die bronsmedalje in die 200m-rugslag gewen. FOTO: RUFUS BOTHA

Hamilton swem Vrystaatrekord stukkend

Joshua Hamilton het hom deeglik laat geld by verlede week se Vrystaat-swemkampioenskap wat by die stadionswembad in Bloemfontein beslis is. Hy het die Vrystaatrekord in die 100 m-borsslag (14-jaar) aan flarde geswem én sy wentyd is boonop vinniger as die Suid-Afrikaanse én Afrikarekords. Maar laasgenoemde rekords moet eers erken word voor dit agter sy naam sal pryk. FOTO: Rufus Botha

Wessels vertoon goed by liefdadigheidsgala

Reynard Wessels (Otters) is hier op pad na een van sy vier oorwinnings by 'n tussenklub-liefdadigheidsgala wat Saterdag in Bloemfontein beslis is. FOTO: ROZELLE LAUBSCHER / ACTION PHOTOS

VS gestremde swemmers ryg medaljes in by SA’s

Die Bloemfonteiner Francois Theron het verlede week by die Suid-Afrikaanse swemkampioenskap in Durban die Vrystaat se enigste medalje in die seniorafdeling losgeswem. Hy was derde in die 200 m-borslag. FOTO: www.superimage.co.za

Pretorius en Grobbelaar ryg swemtitels in

Francois Theron (Veritas) is verlede week gekroon as die Kovsies se swemkampioen in die 50m-borsslag. Hy kon egter nie verhoed dat sy Veritas-spanmaat, Reynier Pretorius, drie titels buit nie. FOTO: GERHARD STEENKAMP / SUPERIMAGES

Popular

Two suspects to appear in court for house robbery

Two men aged 27 and 35 are expected to...

Small food changes can boost energy

Many South Africans struggle with low energy, but the...

Centlec provides update on ongoing power restoration efforts

Centlec has informed residents of Bainsvlei, Mooiwater, Waterbron, Spitskop...

Guardian and Angel appeals for urgent electricity support

Guardian and Angel is calling on the Bloemfontein community...

Subscribe

spot_imgspot_img