E Copy

Tag: swem

Browse our exclusive articles!

Goeie vertonings by SA oopwater-swem

RUFUS BOTHA Die twee langasemswemmers, Marné Frylinck en Chantel Smith, het die beste vertonings onder die Vrystaters by verlede week se Suid-Afrikaanse oopwater-swemkampioenskap wat by...

Jolandi maak skoonskip by Kovsies-eerstejaarsgala

Die gees van die Kovsies by hulle jaarlikse eerstejaars-swemkampioenskap was Vrydagaand uitstaande. Hier probeer die eerstejaars van Karee selfs met ‘n kitaar en saksofoon die beoordeelaars (Studenteraad) beindruk, maar hulle kon nie vir Armentum, wat die gees-trofee gewen het klop nie.

Wessels wen twee swemtitels met seer skouer

Reynard Wessels (Vrystaat) is hier in aksie by Saterdag se tussenprovinsiale swembyeenkoms wat in die Rosestad beslis is. Wessels het twee oorwinnings en ‘n tweedeplek losgeswem. Die Vrystaat, Oostelike Provinsie en Grens het mekaar die stryd aangesê. FOTO: RUFUS BOTHA

Swem in Vrystaat blakend gesond

RUFUS BOTHA Swem in die Vrystaat is besig om ‘n opwaartse kurwe te beleef wat lanklaas in die provinsie gesien is. Indien dit so voortgaan,...

Pretorius swem driekuns los

Die swem-tweeling van Bloemfontein, Carmen (regs) en Michelle Wessels, wat albei vir Otters-swemklub swem, spring hier weg vir die 50m-vryslag by Saterdag se interklubbyeenkoms wat by die Kovsies se swembad beslis is. Carmen het gewen en Michelle was derde. Chantel Blignaut (Seals) het tweede geëindig. FOTO: RUFUS BOTHA

Popular

Two suspects to appear in court for house robbery

Two men aged 27 and 35 are expected to...

Small food changes can boost energy

Many South Africans struggle with low energy, but the...

Centlec provides update on ongoing power restoration efforts

Centlec has informed residents of Bainsvlei, Mooiwater, Waterbron, Spitskop...

Guardian and Angel appeals for urgent electricity support

Guardian and Angel is calling on the Bloemfontein community...

Subscribe

spot_imgspot_img