Wednesday, July 8, 2020
Home Tags Storiesmous

Tag: Storiesmous

‘Wag maar, jy sal sien. . .’

Die uitdrukking "Jou oupa het altyd gesê …" het ek gereeld by my pa gehoor. Dan sou die een of ander wysheid volg, iets...

‘n Woordryke vier jaar

Hierdie Storiesmous vandag is my 200ste rubriek. Teen 350 woorde elke week sedert ek op 2 April 2015 begin het, beteken dit ek het...

‘n Saluut vir ‘iets blinks op die skouer’

Die woord saluut het meer as een betekenis. In heelparty lande word dit gebruik wanneer 'n heildronk ingestel word. Vir die Kataloniërs is dit Salut....

Wandelende kunswerke

Tatoeëermerke was baie skaars toe ek grootgeword het. Jy sou dalk 'n skewe skeepsanker op 'n spoorwegman se bo-arm sien, of 'n halfnaakte meermin...

Storiesmous – Voor dooiemansdeur

Dooie mense op ’n adreslys maak jou ongemaklik. Of dalk moet ek dit meer taktvol stel: Ek ervaar ’n vreemde beklemming as ek iemand...

Storiesmous – Ek het ʼn sagte plekkie vir Teddie

Teddie was 'n yster! Amerika se 26ste en jongste president tot op hede, Theodore Roosevelt, die man na wie die teddiebeer vernoem is, was...

Storiesmous – Digitale speletjies is nie meer kinderspeletjies nie

Ons het nie destyds X-bokse of Nintendos of PlayStations gehad nie. En ook nie selfone nie. As jy 'n pel wou bel moes jy...

Hoe Gutenberg die brilbedryf laat groei het

"As jy Bill Gates, Steve Jobs en Mark Zuckerberg sou kon kruis," het ek altyd vir my studente vertel, "dan het jy nog nie...

Ek ken nie dié Cheetahs, ‘deal with it’

Hoe meer ’n mens vorder in jare, hoe belangriker raak dit om eerlik te wees. Nie net teenoor jouself nie, maar ook teenoor die...

Die dae van kellies en kroeks

Kellies en Kroeks was baie gewild toe ek ’n laaitie was. Cowboys & Crooks. Niemand het gefrons oor seuntjies (én dogtertjies) wat met speelgoedrewolwers...

60 Stories vir ‘n goeie doel

Die eerste boek van Bloemfontein se gunsteling-rubriekskrywer het uiteindelik die lig gesien. En dit om 'n spesiale rede. 60 Stories deur die bekende Albé Grobbelaar,...

‘Muito Obrigado’ aan ‘n unieke stad

Dit is af en toe nodig om uit jou gemaksone te kom. Een manier om dit te doen, is om jouself te dwing om...

Dié Don was in ander klas

The Donald het geen bekendstelling nodig nie. Maar Trump kan sy ou skoene agternagooi as hy in dieselfde asem as sy naamgenoot, The Don,...

Winburg toe nie land se middelpunt

Iemand het iewers eendag in 'n geselskap vertel dat Winburg presies in die middel van Suid-Afrika lê. Daar sou glo selfs een of ander...

Die roemrykste Spele nog

Die Olimpiese Spele duur gewoonlik nie veel langer as twee weke nie. Maar dit was nie altyd so nie. Die roemryke Spele van 1908 in...

Cheers stood the test of time

Life is not easy. Making your way in the world today takes everything you've got. Taking a break from all your worries sure would...

Ongeskrewe reëls van klassieke konserte

My kennis van klassieke musiek is, om dit sagkens te stel, beperk. Beethoven se Vioolkonsert onthou ek goed, maar ook net omdat my kamermaat...

The hashtag revolution

Social media has made the humble hashtag an often overused symbol. Hashtags have given social media users the opportunity to actively participate in the...