Thursday, November 14, 2019
Home Tags Pelonomi-hospitaal

Tag: Pelonomi-hospitaal

Verfkwas ‘spreek lewe’ op hospitaalmure

Mense wonder altyd as hulle deur die kindersale in 'n hospitaal stap waar die skilderye op die mure vandaan kom en hoe daar besluit...

Caleb Motshabi-moorde: Drie beskuldigdes in hof

Die drie beskuldigdes wat in Caleb Motshabi in hegtenis geneem is in verband met die moord op twee DA-lede en 'n Lesotho-burger, se formele...

Ma se gebed word verhoor

Ongeveer twee maande gelede het die Barnard-gesin van Bloemfontein se lewens onherroeplik verander toe hul 21-jarige seun, Jeremy, een Sondagoggend op die hoek van...

‘My seun gaan opstaan’

Die ma van 'n jong man wat Sondag in die vroeë oggendure in 'n tref-en-trapongeluk in die middestad van Bloemfontein ernstige beserings opgedoen het,...

Baba na hospitaal gehaas weens traangas tydens betogings

n Ses maande oue baba moes gister na die Pelonomi-hospitaal in Bloemfontein gehaas word nadat die inwoners deur traangas oorval is. Polisiewoordvoerder, Sinah Mpakane, het...

Al meer mense ly glo by Pelonomi

Die Jonkers-gesin en talle ander inwoners van Heidedal is net mooi keelvol oor die "nalatigheid" van die Pelonomi-hospitaal in Bloemfontein. Maria Jonkers sê sy het...

Bloem leerder stabiel nadat spies hom tref

‘n Leerder aan die Hoërskool Sentraal in Bloemfontein sterk goed aan nadat hy Vrydag tydens ‘n atletiekbyeenkoms deur ‘n spies in die maag getref...

Pelonomi-personeel in hof dié week

Een van die vier werknemers van die Pelonomi-hospitaal, wat verlede week in hegtenis geneem is in verband met 'n klopjag waartydens beslag gelê is op duisende rande se hospitaaltoerusting in Bloemfontein. FOTO: CATHY DLODLO