Wednesday, November 20, 2019
Home Tags Mangaung-metro-munisipaliteit

Tag: Mangaung-metro-munisipaliteit

Sakelui in Dan Pienaar vra vir geduld

Besigheidseienaars in Dan Pienaar pleit met inwoners van die omgewing om met hulle te kommunikeer en hul kant van die saak te hoor. Dit...

Inwoners vir weke sonder water

Inwoners van Anna Magermanstraat in Heidedal sit tans met hul hande in hul hare uit pure frustrasie nadat hulle reeds vir meer as twee...

Onderbreking van watervoorsiening in Bloemfontein

Sekere dele van Bloemfontein sal môre (Dinsdag 28 Mei 2019) van 08:00 tot 16:00 geen water hê nie. Die Mangaung Metro Munisipaliteit  sê  dat daar 'n...

Inwoners vra ordentlike oplaaipunte vir rylopers

'n Inwoner van Raymond Mhlabaweg in Bloemfontein is raadop nadat hy die afgelope aantal maande talle versoeke aan plaaslike owerhede gestuur het om aandag...

Mangaung se munisipale raad vergader vandag

‘n Gewone vergadering van die munisipale raad van die Mangaung-metro-munisipaliteit word vandag in die Bram Fischer-gebou in Bloemfontein gehou. Luidens ‘n kennisgewing deur die speaker...

Clive Solomon-klubhuis in toestand

Gerugte doen die ronde oor die swak toestand van die klubhuis van die Clive Solomon-stadion. Roland October, afrigter van die Crusaders-rugbyspan wie se tuisveld dit...

Raadop met gemors in Bfn-strate

Verskeie inwoners van Bloemfontein is siek en sat vir vuil strate en vullis wat week na week nie opgelaai en weggery word nie. In Navalweg...

Gemeenskap is keelvol vir vuil strate

Verskeie inwoners van Heidedal is ongelukkig met die dienste wat DA-raadslid vir Wyk 16, Attie Terblanche, aan Heidedal bied. Susan Pienaar het laat hoor "genoeg...

Mangaung-waterbeperkings nie gou opgehef

Die streng waterbeperkings vir die Mangaung-metro-munisipaliteit gaan waarskynlik nie gou opgehef word nie. Ondanks goeie reënneerslae in die Mangaung-omgewing oor Desember en Januarie, het dit...

Mangaung-metro druip finansiële volhoubaarheidstoets

Die Mangaung-metro-munisipaliteit vaar swak in vergelyking met ander metro-munisipaliteite en het in 'n finansiële volhoubaarheidstoets minder behaal as die agt metro-munisipaliteite se gemiddelde indekspunt...