E Copy

Date:

Onderbreking van watervoorsiening in Bloemfontein

Sekere dele van Bloemfontein sal môre (Dinsdag 28 Mei 2019) van 08:00 tot 16:00 geen water hê nie.

Die Mangaung Metro Munisipaliteit  sê  dat daar ‘n onderbreking in watervoorsiening sal wees vir die vervanging van ‘n klep by die Brandkop-reservoir. Die volgende gebiede sal lae waterdruk ervaar: Pellissier, Fauna en Fichardtpark.

Daar word versoek dat alle inwoners, besighede, skole en verbruikers in die geaffekteerde dele die nodige reëlings tref vir die versameling van water vir kook-, was-, skoonmaakdoeleindes, ens. Die munisipaliteit  vra om verskoning vir die ongerief.

[email protected]

 

Share post:

Popular

More like this
Related

Mandela Day in Bloem

Looking for a meaningful way to spend your 67...

Minder bevoorregte leerlinge se matriekafskeiddrome bewaarheid

’n Geldinsamelingsgeleentheid om minder bevoorregte matriekleerlinge te help om...

ADVERTORIAL: Shaping the future of property through innovation and family values

From military discipline at sea to the boardrooms of...

Sunflower Children’s Hospice begins archive project

For nearly three decades, Sunflower Children’s Hospice has been...