Monday, August 8, 2022
Home Tags Fichardtpark

Tag: Fichardtpark

AfriForum skep ‘n veiliger en skoner stad

Die AfriForum-takke in Bloemfontein het verlede maand verskeie skoonmaakprojekte en veiligheidsinisiatiewe aangepak in Langenhovenpark, Uitsig, Universitas, Wilgehof, Hospitaalpark, Rayton-Heuwelsig, Bloemfontein-Noord en Fichardtpark met die...

Fichardtpark en Hospitaalpark kry skoner omgewing

Die Fichardtpark-woonbuurtassosiasie (FWA) gaan op 22 Junie vanaf 08:00 tot 16:00 ‘n skoonmaak-projek in Fichardtpark en Hospitaalpark van stapel stuur. Die FWA beoog om Pasteurrylaan,...

Arco Musica vier 30 jaar met ‘vuurwerke’

Bloemfonteiners kan vuurwerke verwag wanneer Arco Musica op 20 en 21 Mei hul 30ste bestaansjaar vier met 'n vertoning getilteld Celebration Show. Die produksie...

Boeke leer jonges om emosies te hanteer

Kinders, en selfs ouer mense, laat hulself dikwels nie toe om hul emosies te identifiseer en daaroor te praat nie. Maar 'n nuwe boekereeks...

Pencil in: 28 October 2021

29 Oktober: Kom geniet die Fich-mark om 16:00 by Altonasingel 9, Fichardtpark. Bring asseblief enige nie-bederfbare goedere en gee af by die FWA-gazebo. Kontakperson:...

DNA Task Team helps to nab criminals

A perpetrator who terrorised residents in the Fichardtpark suburb in Bloemfontein is behind bars, thanks to the Mangaung Metro DNA Task Team who linked...

AfriForum verwyder 600 ton vullis in Bloemfontein

Die AfriForum-takke in Bloemfontein het gedurende April in Fichardtpark, Pellissier en Gardeniapark vullis verwyder nadat die Mangaung Metro vir drie weke lank geen vullis...

Bloemfonteiners gewaarsku ná hoë voorkoms van dodelike slange

Bloemfonteiners word gewaarsku om versigtig te wees weens die hoë voorkoms van pofadder-bytgevalle die afgelope week. Volgens OFM Nuus sê 'n Dierekliniek in die stad...

Kerk vier ‘nagmaal op wiele’

Die Doxa Deo Kerk in Fichardtpark, Bloemfontein, het die afgelope Sondag met 'n unieke plan vorendag gekom toe die gemeente met 'n deurry-nagmaal bedien...

Wife arrested after #MokoenaMurder

The wife of the 51-year-old well-known businessman, Ntau Lucas Mokoena, has been arrested following his murder which is said to have taken place at...

Bfn businessman murdered at home

The family of the 45-year-old farmer and businessman Lucas Mokoena is still in disbelief following news that one of their own was allegedly shot...

Onderbreking van watervoorsiening in Bloemfontein

Sekere dele van Bloemfontein sal môre (Dinsdag 28 Mei 2019) van 08:00 tot 16:00 geen water hê nie. Die Mangaung Metro Munisipaliteit  sê  dat daar 'n...

Saam sedert 1928

Die bekende tweeling van Bloemfontein, Sienie Slabbert en Frieda Kruger, het op 11 Oktober hul 91ste verjaardag gevier. Hulle bly deesdae in die Trans-50-aftreeoord in...

HTS kraai 9de keer koning

Die Hoër Tegniese Skool Louis Botha het vir die 9de keer in die A-skolerugbyliga koning gekraai. Die eerste rugbyspan het die afgelope Saterdag op Shimlapark...

Top stories this week

Here are the top stories for Bloemfontein Courant from 21 November 2016 – 27 November 2016. Click on the link to open the relevant story. Lucky...

Bloem Water working hard resolve brown water situation

A few areas were either without water or had brown water coming out of their taps in Bloemfontein on Friday. According to Bloem Water, this...

BREAKING: Lucky escape after fire breaks out in Fichardtpark hostel

Two people escaped serious injury this afternoon after a fire broke out at a school hostel on Gustaf Cresent in Fichardpark in the Free...