Saturday, November 27, 2021
Home Tags Louzanne Coetzee

Tag: Louzanne Coetzee

Blinde Louzanne ingesluit in SA universiteite span

Die volkome blinde atleet en wêreldrekordhouer (5000m) in haar gestremdheidskategorie (T-11), Louzanne Coetzee van die Kovsies het ‘n onderskeiding behaal wat sover vasgestel is...

Louzanne runs world best time at FS OR Tambo road race

Although there was an infiltration of excellent top long-distance athletes from all over Africa, including the feared Kenyan stars at the Free State OR...

KovsieSport Awards presented to star athletes

It took Kesa Molotsane seven years of hard work and patience to excel during the time she has been a Kovsie. Unlike some other...

Blinde Louzanne wen oudste padwedloop in VS

Die blinde Bloemfonteinse atleet, Louzanne Coetzee (Kovsies), het Saterdag saam met haar gids, Claus Kempen (SUT) die onderskeiding behaal om die eerste keer 'n...

Louzanne fourth in close finish at world championships

The idiom, "close, but no cigar", is in a nutshell possibly the best description of Louzanne Coetzee, completely blind athlete from the City of...

Louzanne smashes 5000m T11 world record in Switzerland

The blind Bloemfontein runner, Louzanne Coetzee, shattered her T11 5000m world record on Monday by nearly 22.96 seconds. Coetzee set the new bench mark in...

Blinde Louzanne wéér die vinnigste in die wêreld

Die volkome blinde wêreldrekordhouer in die 5000m, Louzanne Coetzee (T-11-gestremdheidskategorie) het Saterdag by Interstate Bus Lines en Bloemfontein Achilles se jaarlikse Glen halfmarathon (21,1km)...

Wayde blitsig en Louzanne vinniger as wêreldrekord

Bloemfontein se wêreldrekordhouer in die 400m, Wayde van Niekerk, het vroeg in die seisoen reeds die 100m en 200m op die Vrystaat (VS)- senior...

Wayde competing in “training” races on Saturday

The world and Olympic 400m champion, Wayde van Niekerk, will be in action this weekend for the first time since breaking Michael Johnson’s world record...

Louzanne aangewys as FSSAPD-Sportster van die Jaar

Die blinde Bloemfonteinse middel- en langafstandatleet, Louzanne Coetzee, het Saterdag tydens 'n luisterryke geleentheid saam met haar gids, Khothatso Mokone, die eerbewys ontvang as...

Coetzee in Rio Paralimpiese span

Die blinde atletiekster van die Vrystaat, Louzanne Coetzee, en haar gids, Khothatso Mokone, het Sondag op 'n Grand Prix-atletiekbyeenkoms in Berlyn (Duitsland) met 'n...

Blinde Louzanne wil in Duitsland vir Spele kwalifiseer

Die Bloemfonteinse wêreldrekordhouer in die 5000m vir siggestremde vroue-atlete, Louzanne Coetzee, en haar gids, Khothatso Mokone, sal Saterdag en Sondag in Berlyn, Duitsland, op...

BREAKING: Coetzee smashes World Record by 48.75 seconds!

The twenty-two year old Louzanne Coetzee from Bloemfontein has smashed the 5000m T11 world record by nearly 50 seconds during the Nedbank National Championships...

Coetzee targets 5000m World Record

Twenty-two-year-old Louzanne Coetzee will be targeting the world record on Wednesday morning when she competes in the 5000m for the visually impaired at the...

Coetzee breaks Africa record by 8.77 seconds

Barely a week after making national headlines, Louzanne Coetzee of Bloemfontein has been at it again. This time the ever friendly and inspirational athlete set...

30,92 sekondes vinniger as wêreldrekord!

Die wêreldklas- blinde atleet van die Kovsies, Louzanne Coetzee, het Vrydag by die Vrystaat- senior atletiekkampioenskap nie slegs haar eie Suid-Afrikaanse rekord in die...

Blinde atlete verpletter SA rekords

Die Bloemfonteinse blinde atlete, Louzanne Coetzee en Danie Breitenbach, poog vir seker om die deelname aan die Paralimpiese Spele (Augustus) in Rio de Janeiro...

Coetzee verbeter wéér SA rekord

Marius Wessels het Saterdag 'n groot rol gespeel om die blinde atleet, Louzanne Coetzee, as gids by te staan om haar derde Suid-Afrikaanse rekord in drie weke vir atlete met liggaamlike gestremdhede te verbeter. Dié twee het Coetzee se nasionale rekord in die 800m in die T-11-afdeling vir volkome blinde atlete in Bloemfontein oortref. FOTO: DUP DU PLESSIS