E Copy

Tag: Louzanne Coetzee

Browse our exclusive articles!

Coetzee verbeter twee SA rekords in Doha

Die blinde atleet van Bloemfontein, Louzanne Coetzee en haar gids, Rouxné Jacobs het verlede week twee Suid-Afrikaanse rekords verbeter by die wêreld-atletiekkampioenskappe wat in Doha beslis is. Hier is hulle in aksie in die 1500 m in die T-11 kategorie vir volkome blinde atlete. FOTO: Suzanne Ferreira

Gestremde atlete na wêreldbyeenkoms

Die blinde atleet, Louzanne Coetzee (links) is hier in aksie tydens ‘n onlangse 10 km-padwedloop saam met een van haar oefenmaats, Ricus Cox. Coetzee en haar gereelde gids, Rouxné Jacobs is tans in Doha (Katar) waar hulle aan die wêreldkampioenskap vir atlete met fisiese gestremdhede gaan deelneem. Nog twee Bloemfonteiners, Juanelie Meijer en Teboho Mokgalagadi sal ook in Doha die Rosestad se vaandel dra. FOTO: RUFUS BOTHA

Blinde atleet draf 10km kaf in pragtyd

Die kleingeboude Paulina Njeya (regs), net ná die wegspring op Bloemfontein Striders se 10km-padwedloop wat Saterdag deur haar gewen is. Die blinde atleet van die Kovsies, Louzanne Coetzee en haar gids, Ricus Cox (1528) hardloop aan die regterkant van Njeya. Coetzee het die beste 10km-tyd van haar loopbaan behaal. FOTO: RUFUS BOTHA

Blinde atleet verwerf graad met onderskeiding

Die blinde en wêreldklas-langafstandatleet van Bloemfontein, Louzanne Coetzee, staan trots by die rektor van die Universiteit van die Vrystaat, prof. Jonathan Jansen, en haar ma, Dorothy, nadat sy haar BA-graad in korporatiewe kommunikasie (met onderskeiding) by Kovsies se gradeplegtigheid ontvang het. FOTO: WALDO STAUBE

Blinde robalspeler kook in Durban

Frans Kleynhans van Kleynhans FA Ortopediese Sentrum (links) oorhandig hier die trofeë aan die Vrystaat-Sportvereniging vir Fisiese Gestermdes se Aleet van die Jaar, die visueel gestremde Protea-rolbalspeler, Michiel Kruger (regs), en sy gids, Willie Schoeman (middel). FOTO: GEORG VAN ECK

Popular

NFVF invites applications for public screening funding

The National Film and Video Foundation (NFVF) has opened...

CUT responds to sexual harassment allegations

The Central University of Technology (CUT) has responded to...

ADVERTORIAL: Meet our team of specialists

Life Rosepark Hospital is proud to introduce a dynamic...

Planned power interruption in Mandela View

Residents of Mandela View are advised to prepare for...

Subscribe

spot_imgspot_img