E Copy

Tag: Hokkie

Browse our exclusive articles!

SVS-skole hokkiespanne bobaas teen NVS

Hann-Ru van Wyk (regs), die Suid-Vrystaat se seuns o.14(A)-hokkiespan verderdiger maak hier gereed om een van sy kanonskote af te vuur van ‘n korthoek af in sy span se wedstryd teen hulle eweknie van die Noord-Vrystaat. Van Wyk het hier die bal netjies van sy spanmaat, Juan Barnard ontvang en hierdie was slegs een van vele aanvalle wat die Suid-Vrystaters geloots het wat uiteindelik in ‘n telling van 8 – 0 in die Suid-Vrystaat se guns geeindig het. FOTO: RUFUS BOTHA

Kovsies eerste hokkiespanne verniel UKZN en Madibaz

RUFUS BOTHA Die Kovsies se mans- en vroue- eerste hokkiespanne was Vrydag en Saterdag op die oorlogspad tydens 'n tussen-universiteite-toernooi waar die Universiteit van KwaZulu-Natal...

Grey en Oranje gekroon as Vrystaat-hokkiekampioene

Die veelsydige sportman van Grey, Heinrich Bruhns was die naweek een van die vele staatmakers vie sy skool se eerste-hokkiespan wat die Vrystaatbeker verower het. FOTO: Karen Venter

Antonet laat 300ste doel klap vir Oranje-eerstes

Antonet Louw het Saterdag 'n ongekende prestasie behaal toe sy in haar laaste wedstryd vir die Hoër Meisieskool Oranje se eerste hokkiespan haar 300ste doel aangeteken het.

Bloemhof laat Oranje eerste hokkiespan skrik

RUFUS BOTHA Suid-Afrika se voorste eerste skolehokkiespan onder die skoner geslag, die Hoër Meisieskool Oranje, het Saterdag vir die eerste keer vanjaar in 'n wedstryd...

Popular

Preserving Bloemfontein’s heritage assets

Bloemfontein is home to some of South Africa’s most...

MMM addresses Treasury concerns

The Free State has once again come under the...

Transport oversight visit focuses on safer roads

Deputy minister of transport Mkhuleko Hlengwa visited the Free...

Health department works to restore mortuary services

The Bloemfontein Government Mortuary remains partially closed after the...

Subscribe

spot_imgspot_img