Sunday, August 18, 2019
Home Tags Hokkie

Tag: Hokkie

Oranje wil sake regstel

Die viermalige wenner en gasheer, die Hoër Meisieskool Oranje, sal vandeesweek sake wil regstel wanneer hulle in die FNB Private Wealth Super12-hokkietoernooi van die...

Volop aksie by aandhokkie

Die Pocket Rocket-aandhokkietoernooi vir skole is die afgelope naweek vir die derde keer in Bloemfontein aangebied. Die toernooi, wat vir spelers van graad R tot...

Sannies-o.14-hokkiespelers wen liga

Die o.14-hokkiemeisies van die Hoërskool Sand du Plessis is die ligawenners vir die seisoen. Spanlede is, voor: Yolanda Roberts; middel: Zane Grobler, mev. L....

Oranje en Eunice oorheers hokkiefees in Durban

Die Hoër Meisieskool Oranje en Eunice in Bloemfontein het die naweek in Durban weer eens gewys dat hulle ongetwyfeld onderskeidelik dié beste en een...

Jim Fouché spog met nuwe astrobaan

Die personeel, leerders, ouers en vriende van Hoërskool Jim Fouché het Maandag saamgetrek vir die opening van die skool se nuwe astrobaan. Oudskoliere van...

SVS-skole hokkiespanne bobaas teen NVS

Hann-Ru van Wyk (regs), die Suid-Vrystaat se seuns o.14(A)-hokkiespan verderdiger maak hier gereed om een van sy kanonskote af te vuur van ‘n korthoek af in sy span se wedstryd teen hulle eweknie van die Noord-Vrystaat. Van Wyk het hier die bal netjies van sy spanmaat, Juan Barnard ontvang en hierdie was slegs een van vele aanvalle wat die Suid-Vrystaters geloots het wat uiteindelik in ‘n telling van 8 – 0 in die Suid-Vrystaat se guns geeindig het. FOTO: RUFUS BOTHA

Kovsies eerste hokkiespanne verniel UKZN en Madibaz

RUFUS BOTHA Die Kovsies se mans- en vroue- eerste hokkiespanne was Vrydag en Saterdag op die oorlogspad tydens 'n tussen-universiteite-toernooi waar die Universiteit van KwaZulu-Natal...

Grey en Oranje gekroon as Vrystaat-hokkiekampioene

Die veelsydige sportman van Grey, Heinrich Bruhns was die naweek een van die vele staatmakers vie sy skool se eerste-hokkiespan wat die Vrystaatbeker verower het. FOTO: Karen Venter

Antonet laat 300ste doel klap vir Oranje-eerstes

Antonet Louw het Saterdag 'n ongekende prestasie behaal toe sy in haar laaste wedstryd vir die Hoër Meisieskool Oranje se eerste hokkiespan haar 300ste doel aangeteken het.

Bloemhof laat Oranje eerste hokkiespan skrik

RUFUS BOTHA Suid-Afrika se voorste eerste skolehokkiespan onder die skoner geslag, die Hoër Meisieskool Oranje, het Saterdag vir die eerste keer vanjaar in 'n wedstryd...

Grey klop JF net-net in hokkie-eindronde

Die eerste hokkiespan van Grey het verlede Woensdag die eindronde van die Bloemfontein-liga vir die tweede jaar agtereenvolgens gewen. Voor is Grey se doelwagter, H. Erasmus. In die middel van links is P. Terblanche, J. Louw, L. Pieters, H. Bruhns, A. Bellingan en W. Strydom. Agter van links is L. Hattingh, R. de Villiers, G. van Bosch (onderkaptein), S. Deane (kaptein), J.D.Ferreira (bestuurder), Wayne Coetzee (afrigter), D. Prentis, J. Kok en B. Forsyth.

Oranje-hokkie-eerstes oorheers wéér

Marli van Deventer (Oranje) was by die Top-8-hokkietoernooi in Bloemfontein een van haar skool se eerste-hokkiespanspan se staatmakers. Oranje het die toernooi gewen deur St. Mary in die eindstryd met 2 – 1 te klop. FOTO: REINIER BRÖNN

Bloemfontein hokkieafrigter op pad na Ierland

Jason Klinkradt, afrigter van die Hoërskool Jim Fouché se seuns eerste-hokkiespan is op pad Ierland toe om sy vernuf met ‘n vooraanstaande span in Dublin te deel. FOTO: Frans van der Watt

Kovies mans en vroue wen Vrystaattitel

Die afrigter van die Kovsies se vroue-hokkiespan, Jacques du Toit (middel) het Saterdag sy uittrede as afrigter van dié puik span aangekondig. Dit kom nadat die Kovsies die Vrystaattitel gewen het en nadat hulle ‘n puik opwaartse kurwe beleef het sedert Du Toit hulle begin brei het in 2012. Saam met hom is die Kovsies se kaptein, Line Malan (regs) en onderkaptein, Minjon van Tonder.