
Leona Sisita, Zenodene Maasdorp, Theresa Brookes, Tarryn Saaymans en Micaela Meyer is almal gekies vir die Vrystaat-netbalspan.

JJ Marais, André van der Berg, Timothy Jones, Enrico Vermaak, William Bloem en Nicky Hattingh is gekies vir die o.19-Vrystaat Kiewiete.

Bradley Bokhary, Victor Maloney, Kobus Dorfling, Bennie van Heerden, Lourens Venter, Tommie Bloem en Daniel Gifford is gekies vir die o.16-Vrystaat Kiewiete.

Ruan Rossouw, TK Thokela, Wayne Pietersen en Rhihanon Heward verteenwoordig die Motheo-hokkiespan.







