Fichardtpark presteer op sportveld

0
7329
Hokkie Die volgende leerders van Hoërskool Fichardtpark is ingesluit in die Vrystaatspan. Voor, van links, is: Tyler Beling en Charla Terblanché; en agter: Charné Wiese, Elizca van Rooyen, Sumé Brummer, Anelé Scott en Teniel van Tonder.
Netbal Ingesluit in die Vrystaatspan, is voor: Zandri Vorster en Lisbé Scott; en agter: Bianca Pienaar, Ané Retief en Elri Groenewald.
Netbal
Ingesluit in die Vrystaatspan, is voor: Zandri Vorster en Lisbé Scott; en agter: Bianca Pienaar, Ané Retief en Elri Groenewald.
Netbal Die skool se o.17A-netbalspan gaan ook aan die nasionale skolekampioenskap in Boksburg deelneem. Voor, van links, is: Jeanique Greyling, Marézelle Boshoff en Jamie van Niekerk; en agter: Chrisna Neethling, Cari Spangenberg, Marizanne van Ede, Xhanthé Daverin, Marissa Liebenberg en Monique du Plessis.
Netbal
Die skool se o.17A-netbalspan gaan ook aan die nasionale skolekampioenskap in Boksburg deelneem. Voor, van links, is: Jeanique Greyling, Marézelle Boshoff en Jamie van Niekerk; en agter: Chrisna Neethling, Cari Spangenberg, Marizanne van Ede, Xhanthé Daverin, Marissa Liebenberg en Monique du Plessis.
Netbal Hoërskool Fichardtpark se o.14A-netbalspan gaan aan die nasionale skolekampioenskap van 5 tot 7 Augustus in Boksburg deelneem. Die span is van links, voor: Sumari Gouws, Abbey Fivaz en Megan Karsten; en agter: Juané van der Walt, Lizbé Scott, Elmarie Neethling, Charissa Botes, Elri Groenewald en Carlien Els.
Netbal
Hoërskool Fichardtpark se o.14A-netbalspan gaan aan die nasionale skolekampioenskap van 5 tot 7 Augustus in Boksburg deelneem. Die span is van links, voor: Sumari Gouws, Abbey Fivaz en Megan Karsten; en agter: Juané van der Walt, Lizbé Scott, Elmarie Neethling, Charissa Botes, Elri Groenewald en Carlien Els.