Thursday, October 28, 2021
Home Tags Rugby

Tag: rugby

Cheetahs excited about Challenge Cup

The Toyota Cheetahs will be back in action again in November when they will be competing in the inaugural Toyota Challenge Cup to be...

Cheetahs bou aan hul spelerspens

Die Toyota Cheetahs het vandeesweek amptelik vier nuwe spelers bekendgestel, terwyl nog 12 ervare spelers hul kontrakte met dié franchise verleng het. Die span is...

Cheetahs kontrakteer belowende Gim-senter

Die Toyota Cheetahs het hul spelerspens versterk met die opwindende jong senter, CP Kleynhans van Paarl Gimnasium in die Wes-Kaap, as aanwins. Die belowende jong...

Ixias appoint former Bok

The Central University of Technology Ixias can breathe a sigh of relief after managing to find a suitable replacement for Pieter Bergh as their...

Kasende wants to add value

The winger, Daniel Kasende, will be heading to Bloemfontein where he is going to further his career at the Toyota Cheetahs. Kasende is one of...

Cheetahs kontrakteer drie Griekwas uitblinkers

Die Toyota Cheetahs geniet tans 'n blaaskans ná hul teleurstellende Curriebeker-veldtog waarin hulle vir 'n tweede jaar nie daarin kon slaag om die uitkloprondes...

Bergh verlaat die Ixias

'n Reuse-slag het die Sentrale Unversiteit vir Tegnologie Ixias getref met die nuus dat hul hoofafrigter, Pieter Bergh, die span gaan verlaat. Bergh is sedert...

Ebersohn amptelike terug by die Cheetahs

Die Toyota Cheetahs-senter, Robert Ebersohn, het Maandag sy eerste dag terug by die span voltooi terwyl hulle voorberei om die Westelike Provinsie in die...

Franco’s son named in SA Schools team

The son of the former Springbok flyhalf and centre, Franco Smith, has been named in the South African Schools Rugby team to face Georgia...

Specman terug vanaf die Bokke

The Toyota Cheetahs se spoedvraat, Rosko Specman, kan so vroeg as dié week weer die oranje-en-wit rugbytrui oor sy kop trek. Die Springbokvleuel, Specman, is...

Pote groet die Shimlas

Die Universiteit van die Vrystaat Shimlas sal vir aanstaande jaar se Varsitybeker-reeks ‘n nuwe afrigter hê om die span te slyp. Die huidige breier, Pote...

Cheetahs recover from Covid-19

The Toyota Cheetahs have opened their account in the 2021 Currie Cup following a hard-fought and scrappy win over the Pumas in Bloemfontein on...

Pokomela terug vir die Cheetahs

Die Toyota Cheetahs-losvoorspeler, Junior Pokomela, sal na verwagting vandeesweek sy langverwagte terugkeer maak vir die Curriebeker-wedstryd teen die Poemas in Bloemfontein. Pokomela het voldoende herstel...

Covid wreaks havoc in Cheetahs camp

Covid-19 has wreaked havoc in the Toyota Cheetahs camp over the past week and it has ultimately led to the scheduled Currie Cup match...

Cheetahs slaggereed vir die Curriebeker

Die Toyota Cheetahs het Dinsdag hul Curriebeker-veldtog vir 2021 amptelik van stapel gestuur deur hul groep aan te wys vir die wêreld se oudste...

Rest in Peace, Dougie

The big servant of Free State rugby and finest scrum technician of them all, Dougie Heymans, has become the latest legend of the game...

Nog nuwe aanwinste vir die Cheetahs

The Toyota Cheetahs het Saterdag weer op die wenpad geklim met 'n 74–7-oorwinning oor die OP Oliphante tydens die Curriebeker-oefenwedstryd op die Toyota-stadion in...

Cheetahs to tackle Elephants

The Toyota Cheetahs will be playing in their second warm-up game on Saturday when they tackle the Eastern Province Elephants in Bloemfontein. Initially, the Cheetahs...