
Date:
Tralies presteer op hokkieveld
Kyle Mollentze (o.14B), Wynand Steynberg (o.16B), Regard Liebenberg (o.16C), Mian Noordman (o.18B), Du Preez Grové (o.16B), Bernard du Raan (o.16C) en FC Schlebusch (o.14B) is vir die Suid-Vrystaatse seunshokkiespanne gekies.








