Tuesday, August 20, 2019
Home Tags Hoërskool Sentraal

Tag: Hoërskool Sentraal

Schools News/Skolenuus

St Michael's competitor takes second place in New York Tia Dasram from St Michael's School competed in the Talent America competition in New York during...

Oranje maak netbalgeskiedenis

Ná 35 jaar se probeerslae kon die Hoër Meisieskool Oranje se eerste netbalspan uiteindelik hul hande op die Vrystaat-trofee lê. Oranje het Saterdag in die...

Bfn-skole bid saam vir Hoërskool Driehoek

Skole regoor die land bid vir die Hoërskool Driehoek nadat 'n deel van 'n loopburg by die skool ineengestort het. Vier van die skool se...

Tralies verwelkom eie hokkie-astro

Die amptelike opening van die Hoërskool Sentraal se astrobaan vind op Vrydag 11 Januarie plaas. Alle oudleerders, huidige leerders en en die hele Traliegemeenskap...

Hoërskool Sentraal kraai 5de keer koning in Quiz Whizz

Die Fakulteit Ingenieurswese en Inligtingstegnologie aan die Sentrale Universiteit vir Tegnologie, Vrystaat (SUT) het sy 20ste jaarlikse High School Quiz Whizz-kompetisie aangebied om die...

HTS kraai 9de keer koning

Die Hoër Tegniese Skool Louis Botha het vir die 9de keer in die A-skolerugbyliga koning gekraai. Die eerste rugbyspan het die afgelope Saterdag op Shimlapark...

Siemens was dinamies, dog eties

Hoewel Louis Siemens, die Bloemfonteinse sakeman wat Donderdamiddag omstreeks 15:30 koelbloedig deur onbekende aanvallers in die kelderparkeerarea van die Prellerplein-winkelsentrum doodgeskiet is, ‘n dinamiese...

Huldeblyk: Louis Siemens. 

Die skielike afsterwe van mnr.Louis Siemens is 'n enorme verlies, nie net vir die Sentraalgemeenskap nie, maar ook vir die breër gemeenskap in Bloemfontein. ...

Tralies leer die waarde van omgee

Mnr. en Mej. Tralie, 'n kompetisie wat omgeeharte kweek, het reeds vroeg in 2018 afgeskop. Anesta Smal, onderwyseres aan die Hoërskool Sentraal, het in...

‘n Aand onder die sterre

Die Hoërskool Sentraal se opelugkonsert is vroeër die maand vir die tweede opvolgende jaar aangebied en het beslis 'n gevoel van samehorigheid geskep. Groot name...

Bloemfontein Schools

Die Laerskool Bloemfontein se leerlingraad vir 2018 Agter is van links Antonia Wynand, Seri-Leigh Pennels, Cherise Bezuidenhout, Claudine Lamprecht, Dun-Mari Bann, Kay-Lee Jardim, Charlin Gysman,...

Mnr SA-finalis fokus op mentorskap

Whesly Manchest, finalis vir Meneer Suid-Afrika 2018 en finalis vir die Meneer Vrystaat Ambassadeur, wil weer die trots in seuns wakker maak. Manchest kom oorspronklik...

Historic MiWay Sevens delivers thrilling rugby

The South African rugby factory, Grey College, made it a hat-trick of titles in the MiWay National Sevens by winning the 2017 edition at...

Hysbak kom by skool vir twee boeties

Mariska en Franché Robberts is tans besig om geld in te samel om die lewe vir hul seuns, Stéfan (12) en Morné (10), makliker...

Sentraal se sportspanne bekendgestel

Die Hoërskool Sentraal het sy seuns- en meisieshokkiespan asook sy netbalspan bekend gestel. Dié drie spanne se nuwe hoofborg is NTT Nissan Bloemfontein. Die seunshokkiespan...

Twee Bfn-skole kry nuwe hoofde

Twee Bloemfonteinse skole het vandeesweek hul nuwe hoofde verwelkom. Anton Janse van Rensburg is Maandag tydens 'n spesiale saalbyeenkoms as Hoërskool Sentraal se nuwe hoof...

Tralies presteer