E Copy

Date:

Schools/Skole: 26 May 2022

23-tal in VS-netbalspanne waarskynlik rekord vir Oms

Dis nie net in spanverband wat Oranje Meisieskool in 2022 hul stem dikmaak op die netbalbaan nie, maar ook die individue se talente is klaarblyklik van ’n hoë gehalte. Nie minder as 23 spelers is vir die onderskeie Vrystaatspanne, Jaguars, Cheetahs en Lynx gekies, wie in die nasionale kampioenskappe sal meeding. Die o.18’s is van links Reese Thompson (Cheetahs) en Lea Cronjé (Jaguars).

Fichies-netbalspelers vir VS gekies

Die dogters van Hoërskool Fichardtpark is gekies vir die Vrystaat Netbalspan. Anel Standers (o/16B), Amy Jacobs (o/18A), Mckayla van den Berg (o/15) en Gilden Valentine (o/16A).

Sentraal hou rugbybeker tuis

Hoërskool Sentraal het tydens vanjaar se FNB Classic Clashes wat die afgelope naweek plaasgevind het dit reggekry om vanjaar die netbal- sowel as die rugbybekers by die huis te hou. Die eerste netbalspan het Jim Fouché 38 – 26 geklop en die eerste rugbyspan het teen Jim Fouché met 29-26 gewen.

Share post:

Popular

More like this
Related

Planned power interruption in Mandela View

Residents of Mandela View are advised to prepare for...

CUT responds to sexual harassment allegations

The Central University of Technology (CUT) has responded to...

ADVERTORIAL: Meet our team of specialists

Life Rosepark Hospital is proud to introduce a dynamic...

UFS professor appointed to national financial planning board

The University of the Free State (UFS) has welcomed...