Tuesday, August 20, 2019
Home Tags Hoërskool Fichardtpark

Tag: Hoërskool Fichardtpark

Hoërskool Fichardtpark hou kultuurweek

Die Hoërskool Fichardtpark bied hierdie jaar vir die sewende keer sy kultuurweek aan, met die tema vir 2019, "Kultuur – my erfenis." Die Kultuurweek...

Bfn-skole bid saam vir Hoërskool Driehoek

Skole regoor die land bid vir die Hoërskool Driehoek nadat 'n deel van 'n loopburg by die skool ineengestort het. Vier van die skool se...

Nog baie skryfwerk uit Meyer se pen verwag

Francois Meyer is besig om die land aan die brand te skryf. Verskeie van sy digbundels het reeds die lig gesien en hy is...

Bloemfontein skole presteer

Hoërskool Fichardtpark kry silwer Hoërskool Fichardtpark se 0.15-Fast 5-netbalspan wat 'n silwermedalje verower het op die SA's 2017- Fast 5-toernooi. Uitslae: Dag 1: wen teen...

Fichardtpark-leerder wenner op Verbruikerstudie-olimpiade

Fichardtpark-leerder wenner op Verbruikerstudie-olimpiade Welmari Volschenk, 'n gr. 12-leerder van die Hoërskool Fichardtpark, is aangewys as die nasionale wenner van die Verbruikerstudie-olimpiade. Hier is sy...

Brandkop-Voortrekkers vier 30ste bestaansjaar

Die Brandkop-Voortrekkerkommando van die Hoërskool Fichardtpark, het onlangs sy 30ste bestaansjaar gevier. Tydens die feesnaweek is 'n groot fliekaand en potjiekoskompetisie gehou en entoesiaste...

Bloemfonteinse sjef ‘n ster in Frankryk

Kosliefhebbers is in rep en roer nadat dit aan die lig gekom het dat 'n Suid-Afrikaner se restaurant in Frankryk 'n gesogte Michelin-ster ontvang...

Voortrekkers bewaar erfenis

Voortrekkers bewaar erfenis

Hoërskool Fichardtpark vier lentedag

Hoërskool Fichardtpark se heel eerste kaskarwedren het 'n reënboog van kaskarre opgetower op lentedag.

Skoolseuns doen hul deel vir gemeenskap

Aiden Eloff, Chris Joubert, Gerhard Heunis, Brendan Buitendag, Martin Kerkhofs en Francois Geringer hard aan die werk.

Eerste Anglo-Boereoorlog-olimpiade gehou

Die wenspan van Hoërskool Fichardtpark

Rugbyweek kom tot ‘n einde

Lise-Mari Otto

Blink toekoms vir Kivido in naellope

Angel Kivido (Hoërskool Fichardtpark) het Saterdag by die Motheo en Gariep se Sone 2-atletiekkampioenskap onderstreep dat sy ‘n goeie toekoms in naellope voor haar het. FOTO: RUFUS BOTHA

Hoofleiers vir 2015

Hoërskool Jim Fouché het onlangs sy nuwe hoofleiers vir 2015 aangekondig. Hulle is Luzelle van Heyningen (onderhoofmeisie), Benita van der Merwe (hoofmeisie), Hanno Spies (hoofseun), Willie

SA Skole atletiekkampioenskappe – Hoërskool Fichardtpark

Voor: Janel Havinga, James Havinga, Angel Kivido Middel: Jan-Louis Wessels, Gerhard Smit, Charl Bodenstein, Welmari Volschenk Agter: Juane Serfontein, Hugo Maartens, Juvan van Vuuren, Danika Windt, Francisca Prinsloo.