Ian Roberts het op 16 November 2024 sy outobiografie, Is dit jý?, by die Nasionale Afrikaanse Letterkundige Museum en Navorsingsentrum (NALN) in Bloemfontein bekendgestel. Paul Colditz het ’n gesprek met Roberts gevoer oor sy loopbaan, lewensreis en die boek. Die Radio Kalahari Orkes het die program afgesluit en die skare vermaak.
Date:
Ian Roberts stel outobiografie bekend by NALN
FOTO’S: JUSTINE FORTUIN
















