Saturday, December 14, 2019
Home Tags NALN

Tag: NALN

Tuisopvoeders en -leerders besoek Naln

Die Nasionale Afrikaanse Letterkundige Museum en Navorsingsentrum (Naln) het op 1 Februarie 2018 'n groep van 30 Bloemfonteinse tuisonderwysers en -leerders ontvang. Die groep is...

Kom kyk in Franz Marx se spieël

Franz Marx-aanhangers in Bloemfontein het reeds begin om hul lippe af te lek vir ‘n spannende gesprek met hul skrywersheld. Marx besoek die Nasionale Afrikaanse...

Vrystaat Kunstefees bring die wêreld na Bfn

Die Vrystaat Kunstefees 2017, wat Vrydagaand tydens 'n galageleentheid by Naln in Bloemfontein bekendgestel is, gaan vanjaar behoorlik internasionaal. Volgens Roxanne Konco, bemarkingsbestuurder van die...

Boekemark kook in Ketelkelder

So bietjie langer as 'n jaar gelede het die Vriende van die Nasionale Afrikaanse Letterkundige Museum en Navorsingsentrum (Naln) se Boekemark in die museum...

’n Boekvoordrag gehou in die Afrikaanse tradisie van Erfenismaand

Die argitek, Fanie van Jaarsveld, bied op Saterdag 17 September 2016 om 10:00, in die gees van Erfenismaand ’n boekvoordrag met die tema “Bewaar! Bewaar!” asook pragtige musieksnitte uit...

Irma Joubert stel nuwe roman by NALN bekend

Irma Joubert het onlangs haar jongste roman, Immer wes, by NALN bekendgestel.

Is jy die volgende groot skrywer?

Skrywer Sonja Loots