Friday, April 12, 2024
Home Tags Suid Afrika

Tag: Suid Afrika

Praat saam ‘In Jou Taal’ met Bfn-kunstenaars

Bloemfontein se eie Cezanne Yzelle en Gerduan Kemp nooi musiekliefhebbers na ‘n aand vol musiek soos wat Bloemfontein nog nooit ervaar het nie… en...

Water Minister vergader in Mangaung

Water beperkings sal deel vorm van gesprekke tussen Water en Sanitasie Minister Nomvula Mokonyane, Vrystaatse Premier Ace Magashule, Mangaung burgemeester Thabo Manyoni en ander rolspelers tydens 'n vergadering in Bloemfontein vanmiddag. Foto: tapwater.org.

Vrystaatse verkiesingsuitslag moontlik vanmiddag bekend gemaak

Die Vrystaatse ANC-wetgewerlid Neels van Rooyen hou die uitslae aandagtig dop in die OVK se provinsiale uitslagsentrum. Foto: Dirk Kok.

Bloemfontein dalk voor jaareinde sonder water

Volgens ingenieurs en waterkenners, wat vir AfriForum ondersoek ingestel het na die watervoorsieningsprobleme in Mangaung, kan inwoners van Bloemfontein binne vier tot vyf maande sonder water sit. Foto: volusia.org.

Daar is nog tyd om Bloemskou uitstalruimte te bespreek

Bloeskou vind plaas van 24 April tot 3 Mei. Foto: www.bloemskou.co.za

Schuster se broer sterk aan na hartaanval

Johan Schusterbroer van die bekende Suid-Afrikaanse komediant en akteur, sterk aan in Mediclinic-Bloemfontein nadat hy die naweek 'n hartaanval gehad het.

Moqhaka na bewering weer sonder munisipale dienslewering

Munisipale dienslewering in Moqhaka het na beweering tot stilstand gekom omdat werkers weier om voort te gaan met hul pligte totdat die munisipale bestuurder bedank.

Eunice-meisie is beste in provinsie

Anje Venter, van Eunice Hoër in Bloemfontein, is as die Vrystaat se top matrikulant aangewys. Foto: Maricelle Botha.

Man stabiel na hy geskiet is in gewapende roof

'n Gewapende roof slagoffer is in ;n stabiele toestand in Pelonomi Hospitaal.

Bloemfonteinse sakevrou aangekondig as nasionale wenner

Securiforce Uitvoerende Beampte is hierdie week aangekondig as die SA Vrouebesigheidsraad se Besigheidsvrou van die Jaar. Foto: Securiforce.

Mediese student UV se Abe Bailey-beursontvanger

Vierde jaar mediese student Michale van Niekerk is UV se Abe Bailey-beursontvanger.

Noordwes-polisie arresteer meer as 700 mense

noordwes polisie het meer as 700 mense gearresteer in verskeie operasies die afgelope week.

Noordwes-sussies haal Masterchef SA se top-vyf

Seline van de Wat en haar suster Leandri is albei in die top vyv van Mnet se realiteitsreeks Masterchef SA. Foto: www.gourmetguys.co.za

Twee vas oor R13-miljoen se smokkelsigarette

Twee mans verskein weer 18 Oktober in die hof na polisie hulle gevang het met R13-miljoen se smokkelsigarette.

Vier verskyn vir moord op Oranjeville-apteker

Vier mans verskyn vandag in die Heilbron Landroshof in verband met die moord op Oranjeville apteker Vivian Ponté.

Jemen onvoerdes is oud-Bloemfonteiners

Pierre Korkie wat in Jemen ontvoer is. Foto: Maroela Media