Monday, March 4, 2024
Home Tags Polisiewoordvoerder

Tag: polisiewoordvoerder

Vermoorde man op #N1 gevind

'n Saak van moord, roof en ontvoering word ondersoek nadat 'n 46-jarige man dood in sy bakkie op die N1 buite Bloemfontein gevind is. Polisiewoordvoerder...

Nog ‘n VS skoolbussie gesteel

Die polisie in die Vrystaat is dringend op soek na ‘n skoolbussie wat Woensdagoggend by die Louw Wepener Gekombineerde Skool gesteel is. Die polisie doen...

Motordiewe ‘laat wiel’ behoorlik in Bloemfontein

Die Rosestad is deesdae berug vir die baie gevalle van motordiefstal wat hier plaasvind. Dit kom nadat verskeie motoreienaars deurgeloop het in verskillende dele...

Drie polisiebeamptes in hof weens beweerde sakeroof

Drie polisiebeamptes sal na verwagting vandag in die Bloemfonteinse Landdroshof verskyn nadat hulle glo 'n winkeleienaar in Fase 3 in Kopanong aangerand en beroof...

Saak teen Bfn-vrou uitgestel ná tref-en-trap-ongeluk

Die vrou wat aangekla word ná die tref-en-trap-ongeluk waarin die huiswerker van die vermoorde Natasha Mans dood is, het vandag in die Verkeershof in...

ANC distansieer hom van Bfn-rooftog

Die ANC in die Vrystaat het hom gedistansieer van bewerings dat een van sy leiers moontlik gekoppel is aan ‘n transito-rooftog wat Woensdag in...

Beweerde moordenaar op Bloemfonteinse besigheidsman, vandag in die hof

Die verdagte wat in verband met die moord op die Bloemfonteinse besigheidsman Louis Siemens inhegtenis geneem is, het vandag op verskeie aanklagte van bedrog...

Baba na hospitaal gehaas weens traangas tydens betogings

n Ses maande oue baba moes gister na die Pelonomi-hospitaal in Bloemfontein gehaas word nadat die inwoners deur traangas oorval is. Polisiewoordvoerder, Sinah Mpakane, het...

Betogers versper Dewetsdorp-pad

Protesaksie is vanoggend tussen Dewetsdorp en Bloemfontein op die R702 gerapporteer. Volgens polisiewoordvoerder, Sinah Mpakane, het sowat 100 jongmense die pad met klippe en brandende...

Twee taxi-ongelukke eis twaalf lewens

Twee mense, waaronder ‘n 18 maande oue baba, se lewens is geëis toe ‘n taxibestuurder gister omstreeks 18:00 beheer oor sy voertuig verloor het...

Vermeende klerediewe vinnig in Bloemfontein aangekeer

Lede van die Parkweg-polisiekantoor se misdaadvoorkomingseenheid het drie vermeende rowers aangekeer minute nadat hulle na bewering 'n klerewinkel in Bloemfontein se middestad beroof het. Polisiewoordvoerder,...

Polisiekonstabels verbind met ontvoering, steek glo straatkind aan die brand

Twee lede van die Kroonstad-polisie se misdaadintelligensie-eenheid en drie ander mans verskyn binnekort in die plaaslike landdroshof nadat hulle glo straatkinders ontvoer en toe...

Tiener vas nadat vyfjarige neef se lyk in vullissak gekry is

'n Jong meisie wat verlede jaar nog 'n matriekleerling was, staan tereg op aanklagte van moord nadat sy na bewering haar vyfjarige neef vermoor...

VS: Pa en stiefma huur glo verdagtes om seun dood te...

‘n Pa en stiefma wat vermoedelik twee persone gehuur het om hulle 17-jarige seun dood te skiet, sal na verwagting op 18 Januarie in...

Jong ma in hof oor baba in puttoilet

'n Jong ma van Lehurutshe in Noordwes, wat vermoedelik haar pasgebore babaseuntjie in 'n puttoilet gegooi het, sal na verwagting vandag op 'n aanklag...

Polisie lê beslag op beweerde gesteelde rou vleis

Die polisie in die Vrystaat raai mense aan wat vleis in grootmaat aankoop om die betaalstrokies veilig te bewaar en dit nie weg te...

‘n Passasiersbus in Goudveld-betogings aan die brand gesteek

Die polisie in die Vrystaat het bevestig dat 'n passasiersbus van ‘n bekende nasionale maatskappy gisteraand op die R30 by Allanridge naby Welkom deur...

Boer wond vermeende inbreker in huis

Die polisie in die Vrystaat ondersoek 'n klag van huisbraak nadat 'n vermeende inbreker aangekeer is kort nadat hy deur 'n boer in die...