Sunday, May 16, 2021
Home Tags Musiek

Tag: musiek

Musiek wat staan vir universele waarheid

Die viermanorkes, Eindstryd, se missie is om musiek te maak wat staan vir die waarheid, liefde en samekoms, ongeag agtergrond of kultuur. Die orkes, wat...

Musiek ‘n uitdrukking van haar menswees

Sangeres en pianis Cobie du Plessis, wat die afgelope 22 jaar in die musiekbedryf is, beoog om in hierdie stadium van haar lewe 'n...

Wêreld, maak plek vir Frank Freeman

Hy het al saam met groot Afrikaanse ikone soos Arno Carstens en Francois van Coke die verhoog gedeel en al woon dié ou Grey-kollege-Bloemfonteiner,...

Lekker kos, stalletjies en ‘n propvol program by fees

Die jaarlikse Vrystaat Kunstefees skop oor minder as 'n maand af en Bloemfonteiners kan vanjaar weer 'n propvol program verwag. "Die Vrystaat Kunstefees het 'n...

Daniel Wesley eersdaags op almal se lippe

Daniel Wesley, of beter bekend as Kabous onder sy vriende, is vir seker 'n naam wat eersdaags in elke huishouding sal opklink, indien dit...

Geniet ʼn aand van woorde en wyn

Kom geniet 'n aand van musiek, digkuns, wyn en samesyn saam met Woordvlug by die Aasvoëlklub. Die idee vir dié groep het laat in 2014...

Naledi volg in Ziets se musiekspore

SABRINA DEAN - Elzabé Zietsman doen Bloemfontein more aan met 'n baie besondere missie. Die bekende sanger bring een van die jong mense, wat...