Friday, May 7, 2021
Home Tags Francois Wilken

Tag: Francois Wilken

VL verwelkom LUR se intervensie in Klaarwatergebied

Die LUR van Polisie, Paaie en Vervoer, Sam Mashinini, het tydens die oorgrensvergadering op 28 April 2021 op die plaas Klaarwater in die Zastron-distrik,...

Instroming oor Lesotho-grens op LUR se agenda

Die Vrystaatse LUR van Polisie, Paaie en Vervoer, Sam Mashinini, vergader op 28 April met verskeie rolspelers uit Lesotho en Suid-Afrika om die onwettige...

OG-verslag bevestig VS het probleme

Die ouditeur-generaal het onlangs bevestig dat die Vrystaatse Departement van Polisie, Paaie en Vervoer R1,138 miljard verkwis het, waarvan R96 miljoen ongemagtigde uitgawes is. Volgens...

VS Landbou staan saam met Ficksburg vir beter paaie

Vrystaat Landbou (VL) het sy ondersteuning toegesê aan Sechaba sa Ficksburg, Ficksburg se gemeenskapsforum, wat hierdie week alle roetes deur Ficksburg gesluit het. Die forum...

WATCH: FS town unites to have roads fixed

Various organisations and bodies from Ficksburg in the Free State have decided to take hands in creating a roads forum. This after they wrote...

Boere sukkel met vervoer ná reën

Die baie reën oor die afgelope tyd het nie net paaie in die stad beskadig nie, maar vir baie boere in die Vrystaat 'n...

Boere sien uit na nuwe seisoen ná reën

Boere regoor die Vrystaat het die onlangse reën met ope arms verwelkom ná die groot droogte van die verlede en die verwoestende brande die...

Heavy rains causes damaged roads

The recent heavy rains in the Free State caused a significant amount of damage to the road infrastructure in the province. As a result...

Vrystaat Landbou veroordeel jongste plaasmoord

Vrystaat Landbou (VL) het sy innige simpatie uitgespreek met die familie van Mark Regal, 'n boer van die plaas Thelma in die Odensdaalsrus-omgewing, wat...

VL eis optrede teen plaasaanvalle

Die president van Vrystaat Landbou (VL), Francois Wilken, het in 'n memorandum aan senior Vrystaatse staatsamptenare geëis dat dringende stappe deur die regering gedoen...

‘Goeie reën, maar nog ‘n lang pad vorentoe’

"Die goeie reënval wat die Vrystaat gekry het, is 'n groot seën, maar die probleme is nog nie verby nie," het Francois Wilken, voorsitter...

Gronddebat ‘n magspel binne die ANC, sê Vrystaat Landbou

Die ANC het met sy middernagtelike aankondiging verlede week dat die Grondwet verander gaan word, die gronddebat verby die punt van redelikheid gedryf. Dit...