E Copy

Tag: bloemspruit

Browse our exclusive articles!

Nuwe bevelvoerder vir Bloemspruit

Oscar Mkhize (naasregs) het by Chris Opperman (naaslinks) oorgeneem as bevelvoerder van die Lugmagbasis Bloemspruit. Robert Buys (links) is die nuwe bevelvoerder van 87 Helikoptervliegskool. Danie Bellingan (regs) is die nuwe bevelvoerder van 16 Eskader, die tuiste van Suid-Afrika se Rooivalk. Bellingan en Buys is albei lede van die VN se ingrypingsmag in die DRK. Vir die VN-mag word witgeverfde Rooivalke ingespan, soos hierdie een in die agtergrond. FOTO: DIRK KOK

MS-vegter durf fietstoer na die Kaap aan

’n Bekende gesig op die Lugmagbasis Bloemspruit. Sers. Ashley Bengell op sy bergfiets besig om te oefen vir die groot MS-fietstoer van Bloemfontein na Kaapstad. Die fietstoer begin op 1 Maart in die Rosestad en eindig in Bellville in die Kaap. FOTO: GEORG VAN ECK

Bloemspruit-aanval: Egpaar se seun “dankbaar”

Sabrina Dean Die seun van ‘n bejaarde egpaar wat ernstig beseer is tydens ‘n rooftog op hul plaas net buite Bloemfontein sê 'n mens moet...

Bloemspruit-egpaar sterk aan na plaasaanval

Polisie is steeds op soek na twee verdagtes wat 'n bejaarde egpaar aangeval, aangerand en beroof het op hulle plaas in die Bloemspruit omgewing net buite Bloemfontein.

Interruption of power supply in Bloemspruit

Pine Haven & Denne Avenue - Bloemspruit Please note that the Electricity Supply to your premises will be interrupted for the period of: 09H00 TO 16H30...

Popular

NFVF invites applications for public screening funding

The National Film and Video Foundation (NFVF) has opened...

CUT responds to sexual harassment allegations

The Central University of Technology (CUT) has responded to...

ADVERTORIAL: Meet our team of specialists

Life Rosepark Hospital is proud to introduce a dynamic...

Planned power interruption in Mandela View

Residents of Mandela View are advised to prepare for...

Subscribe

spot_imgspot_img