Eunice ladies walk away as champs
Eunice U/13A participated in the annual Pietie Coetzee tournament in August. Schools
throughout the country were invited to partake in the tournament held at OMS. Seven teams participated. Eunice U/13A beat Oranje Meisieskool 1 – 0 in the final of this prestigious event.
Tralies trots op skuts
Regan Hunter en Anine Schlebusch het die Vrystaat verteenwoordig as deel van die Suid-Afrikaanse Nasionale Skoleskuttersunie (SANSSU) se span wat aan die British Junior International (BJI) skietkampioenskappe in Engeland gaan deelneem het. Hulle het albei baie goed gevaar. Regan het drie goue medaljes gewen en Anine het een brons en twee silwer medaljes gewen.
Saints boys excel in rugby league
Congratulations to the U15 rugby boys of Saints who went through to the final of the Irawa Youth League after drawing 18/18 to Hartswater High School. They scored the first try and the results were in their favour to reach the finalsere in their favour to reach the finals.
JF-tennispelers wen toernooi
Jim Fouché-meisies het die 19de Marilie Moolman-tennistoernooi, wat van 18 – 20 Augustus in Cradock plaasgevind het, gewen. Hulle het teen Cradock vir die wisseltrofee gespeel en het die toernooi gewen.
Fichies se wetenskaplikes presteer
Agt Fichies was onder die top 50 Graad 11- en 12-leerders wat uitgenooi is om die 43ste Vrystaatse Fisiese Wetenskappe Olimpiade en Konvensie by te woon. Dié konvensie het vanjaar by die Noord-Wes Universiteit se Potchefstroom-kampus plaasgevind. Tydens hierdie konvensie is die leerders ter verryking aan die naskoolse wêreld van wetenskappe en geleenthede in wetenskappe blootgestel. Neil Arlow, Graad 12, en Corno Krause, Graad 11, het uitstekend presteer tydens dié olimpiade en albei het tweede plekke in hul onderskeie graad-kategorieë verower.