Friday, March 1, 2024
Home Tags Vrystaat

Tag: Vrystaat

Oud-Springbok haker se pa sterf ná aanval op kleinhoewe

Oud-Springbok haker Lukas van Biljon se pa, André van Biljon, is oorlede nadat hy drie keer in die bors geskiet is nadat hulle aangeval...

Ondersteun Engo se Kouenag-projek

Engo Gesinsorg in Bloemfontein bied vandag (26 Mei) ‘n Kouenag projek aan. Die publiek word uitgenooi om komberse, warm klere en nie-bederfbare kosse te...

Schools/Skole: 2 March 2023

Skool vereer vir uitnemendheid Akademiese uitnemendheid is een van Hoërskool Fichardtpark se kernwaardes, sê die skoolhoof, Herman van der Merwe (regs) hier by die rektor...

Schools/Skole 16 February 2023

Grey College swimmers finish third The Grey College swimming team finished third at the Nestor Pierides Gala hosted by Westville High School in Durban on...

Schools/Skole 06 October 2022

Oranje-meisieskool verteenwoordig die Vrystaat Vier landlopers van Oranje was onlangs in aksie vir die Vrystaat op die nasionale kampioenskappe in Rustenburg. ‘n Vyfde lid, Ezeth...

Pencil In: 08 September 2022

Dates to Pencil in this week: 8 September: Demi Lee Moore en Steve Hofmeyr tree om 18:30 in die Sand du Plessis-teater op. Kaartjies kos...

Schools/ SKole : 25 August 2022

Eunice ladies walk away as champs Eunice U/13A participated in the annual Pietie Coetzee tournament in August. Schools throughout the country were invited to partake in...

Grey’t musiek iets om na uit te sien

Bloemfonteiners kan hierdie naweek uitsien na die skouspelagtige musiekfees wat Grey Kollege jaarliks aanbied. Die gewilde samekoms van die skool se massakoor, sowel as bekendes...

Bloemfontein gaan weer die kunste vier!

Die Vrystaat Kunstefees keer uiteindelik vanjaar van 2 – 8 Oktober terug na die hartjie van die Vrystaat. Die klein Mini-MARK wat in Julie...

VS vroue rugbyspan val vas teen SWD

Die Vrystaat vroue rugbyspan het hul seisoen op ‘n goeie noot begin toe hulle die Griffons vrouespan by Old Greys in Bloemfontein met 107-5...

Vermoorde man op #N1 gevind

'n Saak van moord, roof en ontvoering word ondersoek nadat 'n 46-jarige man dood in sy bakkie op die N1 buite Bloemfontein gevind is. Polisiewoordvoerder...

Liggaam van tweede slagoffer in twee dae uit watermassa langs R30...

Die tweede slagoffer se liggaam is binne twee dae deur nooddienste uit die diep watermassa langs die gevaarlike R30-pad tussen Allanridge en Bothaville in...

Bek-en-klouseer kon in die VS voorkom word

 “Ons sal nooit weer kan sê dat die Vrystaat bek-en-klouseer vrygespring het nie. Daardie status is nou vir ewig verlore en die ekonomiese gevolge...

Donderstorms en swaar reën in Sentraal SA

Die Suid-Afrikaanse weerdiens waarsku oor donderstorms met gepaardgaande swaar reën vandag in dele van Sentraal Suid-Afrika. Volgens OFM-Nuus sê die weerdiens se Wayne Venter onweer...

Bfn-spelers oorheers pluimbal in Afrika

Die room van Bloemfontein se spelers het hul greep stewig op pluimbal in Suid-Afrika en Afrika, en dit lyk nie of hulle dié greep...

Departement maak nog twee Vaaldamsluise oop

Opdrag is gegee dat nog twee sluise van die oorvol Vaaldam tussen Gauteng, Mpumalanga asook die Vrystaat oopgemaak word ná die goeie reënval oor...

VS-dorpe se drinkwater voldoen aan standaarde

‘n Totaal van 38 dorpe in die Vrystaat se drinkwater voldoen aan die minimum standaarde en bevat geen skadelike bakterieë nie. Dit aldus AfriForum. Dié...

Gewilde bier-en-kos-fees uitverkoop

Kaartjies vir die gewilde Beer and Food Affair wat op Donderdag 21 Oktober by die Sentrale Universiteit van Tegnologie, Vrystaat (SUT) se Hotelskool gehou...