Die bekende tweeling van Bloemfontein, Sienie Slabbert en Frieda Kruger, het op 11 Oktober hul 91ste verjaardag gevier.
Hulle bly deesdae in die Trans-50-aftreeoord in Fichardtpark en is dankbaar dat hulle mekaar elke dag kan sien aangesien hulle baie geheg is aan mekaar.
Op die vraag waaraan hulle hul hoĆ« ouderdom toeskryf, deel hulle graag hul geheim: “Dis omdat ons omgee vir mekaar. Ons kinders is ook lief vir mekaar en hulle dra ons.”Ā -Pierce van Heerden
[email protected]







