E Copy

Date:

Oop veld in Universitas kry aandag

Volgens ’n inwoner van Magnolia Meenthuis in Universitas, prof. Lomby Odendaal, het daar ná vele jare se pleit, vrees en skaamte oor die gevaarlike bos langs hul netjiese kompleks, ’n wonderwerk oor die naweek gebeur.

Voor. FOTO: Prof. Lomby Odendaal

Prof. Odendaal het aan Bloemfontein Courant vertel dat die bos omtower is in ’n netjiese, skoon erf onder die leiding van Universitas Parkwes Woonbuurt-vereniging, wykraadslid Tjaart van der Walt en die munisipaliteit met sy werkers.

“Ons innige en opregte dank aan almal wat ’n bydrae gelewer het. Weet dat ons dit waardeer,” het prof. Odendaal namens Magnolia-inwoners gesê.

Na. FOTO: Prof. Lomby Odendaal

Justine Fortuin

[email protected]

Share post:

Popular

More like this
Related

UFS pianist debuts in Madrid

The University of the Free State (UFS) has celebrated...

NFVF invites applications for public screening funding

The National Film and Video Foundation (NFVF) has opened...

CUT responds to sexual harassment allegations

The Central University of Technology (CUT) has responded to...

ADVERTORIAL: Meet our team of specialists

Life Rosepark Hospital is proud to introduce a dynamic...