Monday, November 18, 2019
Home Tags Munisipaliteit

Tag: munisipaliteit

Bfn-inwoners maak slaggate self reg

Raadop inwoners van Universitas-Rif in Bloemfontein het nou sake letterlik in hul eie hande geneem nadat hulle nou al amper vier maande lank sukkel...

Advertensies op randstene ‘n probleem vir baie

Die nuutste irritasie in Bloemfontein is die name van besighede wat op randstene in strate geverf word. Dit is uiters onstellend vir baie inwoners in...

Inwoner van Opkoms in haar noppies oor nuwe huis

'n Inwoner van Heidedal in die Opkoms-woongebied is vandag seker een van die gelukkigste mense op aarde nadat sy uiteindelik haar huis van die...

Hertzogville-inwoners boos vir munisipaliteit ná kragonderbrekings

Mense van die Hertzogville-distrik is keelvol vir die Tokologo-munisipaliteit wat Eskom sowat R36 miljoen skuld en nou veroorsaak dat kragonderbrekings hul lewens twee keer...

Heidedal verdrink in die riool

DA-raadslid van wyk 47, John de Bruin, sê die gemeenskap van Heidedal is nou moeg vir die Managaung-metro-munisipaliteit. Dit volg nadat lede van Mozartstraat in...

Oplossings vir VS-waterprobleme gesoek

Die Vrystaatse Departement van Water en Sanitasie en verskeie rolspelers sal na verwagting vandag vergader om onder meer die uitstaande waterskuld van verskeie munispaliteite...

Gemeenskap is keelvol vir vuil strate

Verskeie inwoners van Heidedal is ongelukkig met die dienste wat DA-raadslid vir Wyk 16, Attie Terblanche, aan Heidedal bied. Susan Pienaar het laat hoor "genoeg...

Planne vorder om stadsaal-klavier te restoureer

Planne om die baie spesiale Steinway-vleuelklavier wat uit 1936 dateer en wonder bo wonder na die stadsaal-brand steeds staan, te herstel, is besig om...

Rioolwater ‘keer gesin in huis vas’

'n Gesin van Phase 4 in Bergman Square word letterlik deur rioolwater in hul huis vasgekeer. Servonia Ortel, 'n oud-Heidedaller wat deesdae saam met haar...

Moqhaka na bewering weer sonder munisipale dienslewering

Munisipale dienslewering in Moqhaka het na beweering tot stilstand gekom omdat werkers weier om voort te gaan met hul pligte totdat die munisipale bestuurder bedank.