E Copy

Date:

Courant Boeke Kompetisie 3 – 11/2013



Een gelukkige Bloemfontein Courant leser kan die 3 boeke wen, vul net die vorm hieronder in en beantwoord die maklike vraag.

Kliek hier om in te skryf


Louisa du Toit Omnibus 7
Liefdesverhale
In Talmende tuiskoms verlaat Irma die huis om van haar onhoudbare stiefma, Matilda, weg te kom. Dan ontvang sy een oggend op kantoor ‘n oproep wat so ernstig is dat sy geen ander keuse het as om na haar ouerhuis terug te keer nie . . . in veel moeiliker omstandighede as toe sy daar weg is.

Elza Rademeyer | Omnibus 6
Liefdesverhale
In Duwweltjiepad bestaan Rudolf Mulder, die jongste multimiljoenêr in die Kaap, se lewe net uit sport, meisies en partytjies. Maar dan beland hy met ’n verlamde onderlyf in die hospitaal. In die hospitaal kruis sy pad ná jare weer met dié van die pragtige suster Jo, wat hom skynbaar ken, maar van wie hy geen herinnering het nie.

Annelize Morgan | Omnibus 4
Liefdesverhale
In Slavin van La Liberté spoel jong skipbreukeling Leia aan die ooskus van Afrika uit, word gevange geneem deur ’n slawehandelaar, en dan verkoop aan die aantreklike graaf Jacques de la Fontaine.

Share post:

Popular

More like this
Related

CUT women hockey finish fifth at USSA

The Central University of Technology (CUT) Ladies Hockey Team...

Two suspects to appear in court for house robbery

Two men aged 27 and 35 are expected to...

Small food changes can boost energy

Many South Africans struggle with low energy, but the...

Centlec provides update on ongoing power restoration efforts

Centlec has informed residents of Bainsvlei, Mooiwater, Waterbron, Spitskop...