E Copy

Date:

Woods in twyfel vir die Meesters

MORGAN PIEK 

Bloemfontein – Wêreld nommer een Tiger Woods het Maandag gesê hy is nog onseker of hy in staat sal wees on die Meesters gholftoernooi deel te neem ten spyte van twee weke van rus weens rugspasmas.

Woods, ‘n 14-malige Meesterskampioen is steeds op die spoor van die legendariese Jack Nicklaus wat 18 Meesterstitels tydens sy glansloopbaan ingepalm het.

Hy het as gevolg van knaende pyn verlede week onttrek uit die Arnold Palmer-uitnodigingstoernooi by Bay Hill, waar hy agt keer,  insluitend verlede jaar, gewen het.

Die spogtoernooi word die jaar tussen 10 en 13 April op die ikoniese Augusta-gholfbaan in Georgia, Amerika gespeel.
 

Share post:

Popular

More like this
Related

UFS pianist debuts in Madrid

The University of the Free State (UFS) has celebrated...

NFVF invites applications for public screening funding

The National Film and Video Foundation (NFVF) has opened...

CUT responds to sexual harassment allegations

The Central University of Technology (CUT) has responded to...

ADVERTORIAL: Meet our team of specialists

Life Rosepark Hospital is proud to introduce a dynamic...