Willem Postma-atlete slaan rekords

0
5618
Willem Postma-atlete slaan rekords

Willem Posma Primêre Skool het weer baie goed presteer tydens die Motheo by-eenkoms Saterdag 13 Februarie. Possies kon daarin slaag om 3 rekords te breek.

Carmi v Niekerk en Abia Bosman het die D 0/13 Verspring rekord gebreek. Renier Grobler het die S 0/10 Gewigstoot rekord gebreek. Carlé Stockenström is aangewys as die beste atleet van die dag. Op die Foto van links is Carmi, Renier, Abia en voor is Carlé.