VGK Jeuggroep woon Moments-konsert by

0
1696
DIe VGK Jeuggroep van Heidedal Suid.

Die VGK Jeuggroep van Heidedal-Suid het die Moments-konsert bygewoon as gaste van Bloemfontein Courant.
Van links is Luandre Carelse, Tamia Groep, Sarah Swarts, Kefoue Sekonyela, Diane Louw en Jordin Riddles.