E Copy

Date:

Ses en ‘n half dekades van liefde, geduld en respek

Ná 65 jaar is Tienie en Adelaide Bierman, wat op 2 Oktober 1954 in die Gereformeerde Kerk Vereeniging getroud is, se liefde vir mekaar sterker as ooit. Die egpaar woon sedert 1982 in Bloemfontein en volgens hulle is die geheim van so ‘n lang en gelukkige huwelik baie liefde, geduld en respek vir mekaar.

Die twee beskryf hul 65 jaar van getroude lewe as ‘n reis “soos in ‘n bootjie op die see – soms deur rowwe tye, maar meestal in kalm waters. As die tye rof was, het liefde, geduld en respek vir mekaar ons op koers gehou.” FOTO: ELSA VERMEULEN PHOTOGRAPHY.

Pierce van Heerden

[email protected]

Share post:

Popular

More like this
Related

CUT women hockey finish fifth at USSA

The Central University of Technology (CUT) Ladies Hockey Team...

Two suspects to appear in court for house robbery

Two men aged 27 and 35 are expected to...

Small food changes can boost energy

Many South Africans struggle with low energy, but the...

Centlec provides update on ongoing power restoration efforts

Centlec has informed residents of Bainsvlei, Mooiwater, Waterbron, Spitskop...