Mans delf onderspit
Tydens JF se jaarlikse fondinsamelingsprojek was die vroulike en manlike geslag in ‘n
verbete stryd gewikkel om as wenners van die algemene projek aangekondig te word.
Die rede was dat die verloorders op 10 September ge-‘dunk’ sou word, of soos wat JF die
woord herskryf het, “DanK”, aangesien die 2021-fondsinsameling ‘n reusesukses was. Die
manlike geslag het die onderspit gedelf en nadat die leerders gestem het, is die volgende
manspersoneellede sopnat gegooi. Agter is van links me. Anfriëtte Strydom, me. Irene Raath en me. Michelle Viljoen. Die manspersoneel is van links mnre. Schalk Malherbe (skoolhoof), Eloff Scheepers, Henri Wilken (adjunkhoof), Thiardt Ingram en Kobus de Wet (adjunkhoof).
Dance champ

Nthati Theko from St Michael’s School for Girls, participated in the South African Dance Teachers Association provincial championship on 27 August. She obtained second place for her freestyle solo and 5th place for medals and slow dance. She participated in the Cheetah Challenge Championship competition and obtained 1st place for slow dance, 4th place for freestyle solo and 6th place for the World Trial Circuit disco solo. Her team, Pre-C-sion Squad, came second in WTC Disco: small group.







