Pencil In: 16 June

0
233

16 Junie – New Beginnings se jaarlikse fondsinsameling vind by Tuinpark plaas. Bring hondekos, katkos, komberse of speelgoed as ‘n donasie. Kom geniet heerlike kos en lekker vermaak vanaf 09:00.

16 Junie – Boeresport vind van 10:00 tot 14:00 vir 6 tot 13 jariges by Inibos plaas. Kostes is R70 pp.

18 June – Doggie Dash 2 or 4 km takes place at Emoya Estate starting at 08:30. Entries are R60 pp and R20 for children under 12, and a bag of dog food. For more info contact 079 461 6145 or 082 920 1568.

18 June – Four-course spice route and beer tasting at East-End Brewery starting at 14:00. Tickets are R270 per person. For more info, contact 079 140 2296

18 Junie – Die Toyota Cheetahs speel teen die Airlink Poemas in die Curiebeker semi-finaal.

18 Junie – Irene-Louise van Wyk tree om 19:00 by Birdcage Bar and Beer Garden op. Kaartjies kos R100.

18 Junie – Dirk van der Westhuizen tree om 19:00 by The Buffalo op. Kaartjies kos R120.