E Copy

Date:

Nuwe astrobaan vir Martie du Plessis

Groot opwinding het by Martie du Plessis-skool geheers toe die nuwe astrobaan verlede Donderdagmiddag amptelik geopen is. Die sinetiese hokkieveld kan vir verskillende sportsoorte aangewend word. Die baan is ‘n nuwe tuiste vir Martie du Plessis se hokkieseuns en -meisies. Beplanning en voorbereiding het reeds in Desember begin en die projek het drie maande geneem om te voltooi. Die skoolhoof, Francois van Heerden, het die baan amptelik geopen nadat Jim Fouché se pom-pom-meisies opgetree het. Ballonne is daarna die lug ingestuur.

Share post:

Popular

More like this
Related

Young innovators shine at Eskom expo

Scientific innovation took centre stage in Harrismith as learners...

Man arrested after alleged murder in QwaQwa

A 29-year-old man is expected to appear before the...

CUT women hockey finish fifth at USSA

The Central University of Technology (CUT) Ladies Hockey Team...

Two suspects to appear in court for house robbery

Two men aged 27 and 35 are expected to...