E Copy

Date:

Le Clos mis sy eie wêreldrekord naelskraaps

MORGAN PIEK

Bloemfontein – Suid-Afrika se Chad le Clos het gisteraand amper sy eie 200m vlinderslag-wêreldrekord gebreek toe hulle met drie honderdstes van ‘n sekond stadiger geswem het tydens die Dubai-skof van die Swem-wêreledbeker.

Le Clos wat die legendariese Micahel Phelps tydens die 2012 Olimpiese spele oor dié afstand geklop het om goud te wen, het die muur in ‘n tyd van 1 minuut 49.07 sekondes geraak.

Dit was ‘n gemaklike wen vir die 21-jarige Suid-Afrikaaner met Pole se Pawel Korneiowski wat in die tweede plek met ‘n tyd van 1 minuut 51.26 sekondes geëindig het.

Brasilië se Frederico Veloso De Castro het die derde plek beklee.

Share post:

Popular

More like this
Related

Faf gereed vir Cheetahs-debuut teen ou span

Die gesoute Springbok-skrumskakel Faf de Klerk sal Sondag sy...

Pencil In: 16 July 2026

Dates to pencil in... 16 July: Unwind after a long day...

Two arrested in Meloding for possession of explosives

Two men, aged 37 and 47, have been arrested...

Harlem street leak repaired after weeks of complaints

The Mangaung Metro Municipality (MMM) says it has repaired...