E Copy

Date:

Johan Cronje neem vanaand deel aan die 800m in Brussels

MORGAN PIEK

Bloemfonteinse IAAF Wêreldkampioenskap 1500m-bronsmedaljewenner, Johan Cronjé hardloop vanaand in die 800m tydens die seisoen se laaste Diamantliga-byeenkoms in Brussels, België.

Hy is ook Suid-Afrika se enigste vertoonwoordiger by die byeenkoms. Cronjé het gesê hy is oorstelp om aan die 800m deel te neem, ten spyte daarvan dat hy in die B-uitdun hardloop.

Die 31-jarige middelafstandspesialis het laasweek ‘n tyd van 1 minute 45.64 sekondes in Berlyn, Duitsland, gehardloop.

As sy tyd vinnger was sou hy egter in die A-uitdun deelgeneem het.

Voormalige Europese Kampioenskap-bronsmedaljewenner Michael Rimmer van Brittanje hardloop ook in dieselfde uitdun as Cronjé.

Share post:

Popular

More like this
Related

CUT responds to sexual harassment allegations

The Central University of Technology (CUT) has responded to...

ADVERTORIAL: Meet our team of specialists

Life Rosepark Hospital is proud to introduce a dynamic...

Planned power interruption in Mandela View

Residents of Mandela View are advised to prepare for...

UFS professor appointed to national financial planning board

The University of the Free State (UFS) has welcomed...