E Copy

Date:

Foto’s: Mense by Madiba-standbeeld in Bloemfontein

Madiba-dag ken geen diskriminasie teen ouderdom, rykdom, geslag of ras nie. Honderde mense van alle ouderdomme, rasse, en geslagte het gister in groepe of op eie houtjie na die Madiba-beeld op Naval Hill gegaan om hul oomblik saam Tata Madiba op sy verjaardag te hê. Blomme, geskenke en ander donasies soos skryfbehoeftes is onder by sy voete neergesit. Meeste van die mense het ook aan die beeld gevat.
"Word gesond en veels geluk" was meeste van die mense se woorde aan Madiba.

 

Unathi. L. Sondiyazi (regs), Thozamile Booi (middel), Nosana Sondiyazi (links) sit blomme neer vir Madiba in Bloemfontein: Foto’s: Kobus Robbertze
 Van die tekeninge wat kinders by die Madiba-beeld neergelê het.
Twee meisies wat ook by die beeld ‘n draai gemaak het.

Prentjies wat kinders van die Khanyiso Pre-Primêre skool vir Madiba geteken het.

Share post:

Popular

More like this
Related

UFS pianist debuts in Madrid

The University of the Free State (UFS) has celebrated...

NFVF invites applications for public screening funding

The National Film and Video Foundation (NFVF) has opened...

CUT responds to sexual harassment allegations

The Central University of Technology (CUT) has responded to...

ADVERTORIAL: Meet our team of specialists

Life Rosepark Hospital is proud to introduce a dynamic...