Die personeellede van Checkers in Bloemfontein het vir hulle 67 minute vir welwillendheid op Internasionale Nelson Mandeladag die Vrystaatse Psigiatriese Kompleks besoek.
Daar is ‘n sopkombuis gehou, en nuwe speelgoed, klere en komberse is aan al die kinders uitgedeel wat daar behandel word.
Foto’s: TM Photography







