E Copy

Date:

Fietstoer ten bate van Meervuldige Sklerose

Dit was nog donker toe die groep dapper fietsryers van die Vrystaat en Noord-Kaap in Universitas, Bloemfontein Saterdag op hul ysterperde weggespring het.

Die groep ryers se mikpunte is Kaapstad om betyds vir die Argus-fietswedren te wees en ook en om geld in te samel vir die gevreesde siekte, Meervuldige Sklerose.

Aan die spits is sersant Ashley Bengell van die Suid-Afrikaanse Lugmag op Bloemspruit (middel voor), wat besig is om te herstel van die siekte.

Share post:

Popular

More like this
Related

UFS pianist debuts in Madrid

The University of the Free State (UFS) has celebrated...

NFVF invites applications for public screening funding

The National Film and Video Foundation (NFVF) has opened...

CUT responds to sexual harassment allegations

The Central University of Technology (CUT) has responded to...

ADVERTORIAL: Meet our team of specialists

Life Rosepark Hospital is proud to introduce a dynamic...