E Copy

Date:

Chris, jou Kokkedoring!

Die Bloemfonteinse sjef, Chris Greeff, is vanaand om 20:00 te sien as een van die top-twee kinkelkokfinaliste in die gewilde kykNET-reeks Kokkedoor saam met sy onthoukok-spanmaat, Marius Uys, van Gordonsbaai. Hier is Greeff aan die werk in die Kokkedoorkombuis in Prins Albert tydens die reeks. Kokkedoor handel oor die bymekaarkom van die onthoukok en tradisiebenadering wat saamkom met die kinkelkok wat tegniek en kreatiwiteit van die professionele kombuis na die kos toe bring en dit dan vernuwe..

Share post:

Popular

More like this
Related

Two arrested in Meloding for possession of explosives

Two men, aged 37 and 47, have been arrested...

Harlem street leak repaired after weeks of complaints

The Mangaung Metro Municipality (MMM) says it has repaired...

Government assures smooth transition to Postbank black cards

Newly appointed minister of social development Dina Pule has...

Premier calls for accountability in housing contract projects

Free State Premier MaQueen Letsoha-Mathae has called on officials...