Sunday, April 14, 2024
Home Tags Kyknet

Tag: Kyknet

Inskrywings vir ‘Dorp van die Jaar’ nou oop

Dis weer tyd vir kykNET se Kwêla Dorp van die Jaar-kompetisie, wat vanjaar in samewerking met Lottoland aangebied word en R1 miljoen kontant aan die wendorp...

Bfn-blogger maak naam op TV

Bloemfonteiner Cathy de Lange was hierdie week op die gewilde televisieprogram, Die Groot Ontbyt, te sien nadat haar Facebook-blad "VrouFees" erken is as een...

Bloem-aktrise slaan rol los in sepie

Plaaslike aktrise, Nieke Lombard, het pas 'n gesogte rol losgeslaan in een van Suid-Afrika se gewildste sepies. Nieke, wat haar Honneursgraad in drama behaal...

KykNET soek boere vir Boer Soek ’n Vrou

Die soektog na die 2019-wenner van kykNET se gewilde reeks, Boer Soek ‘n Vrou, het in alle erns begin. KykNET het pas in ‘n verklaring...

Manne kuier met Andries Vermeulen

Manne wat 'n aand saam met 'n paar pelle wil geniet, lekker lag, braai en 'n sopie vat, moet hul gereed maak vir Jim...

Bike-trippie word epiese ekspedisie

Ons klompie Biker-pêlle, wat in Maart vanjaar met ons motorfietse op 'n ou treinspoorroete in die Oos-Kaap gaan ry het, het redelik belangstelling uitgelok,...

Come and enjoy a luscious Easter weekend

Life is all about experiences. Whether you want to be outdoors, ride in a hot air balloon, taste a new beer, do something sporty...

Call to rally behind Vrystaat Arts Festival

The Vrystaat Arts Festival has been nominated as one of the top four most popular art festivals in the country and needs the community...

Matrieks pronk in hul afskeidrokke

Die Bloemfontein-uitdunne vir die kykNET-Matriekafskeidrok van die Jaar is Maandag 16 Oktober by Monte Bello Estate gehou. Met Thomas Thomson en Madeleine Lotter as die...

Het jy dalk die matriekrok van die jaar in jou kas?

kykNET bied vanjaar vir die eerste keer die kykNET-Matriekrok van die Jaar aan. Ouers spandeer jaarliks duidsende rande aan daardie "spesiale rok" vir hulle dogter,...

Bloemfontein se eie ‘Master Chef’

Bloemfonteiners is omtrent trots op die stad se eerste finalis in die gewilde Kokkedoortjie-kookkompetisie wat op kykNET uitgesaai word. Christi Myburgh (14), 'n leerling...

Dansskool dans in hul taal

Dans in jou taal is die eerste televisie-danskompetisie vir dansskole regoor Suid-Afrika wat vroeg volgende jaar op kykNET uitgesaai word. Deelnemers neem egter reeds...

D-Day for the inland semi-finalists in Varsity Sing

It's D-Day for the inland semi-finalist in the Varsity Sing competition, with only two choirs that will advance to the finals The first semi-final of...

Bloem bankvas agter sy Koekedoor

Kosfoendies van regoor die land en ook spesifiek Bloemfontein, het verlede Donderdag om 20:00 voor die kassie ingeskuif om die stad se eerste deelnemer...

Skryf nou in vir Silwerskermfees

Suid-Afrika is 'n land propvol stories. Suid-Afrika is ook 'n land met 'n filmbedryf wat by die dag groei. Die jaarlikse Silwerskermfees, vanjaar in...

Chris, jou Kokkedoring!

Sjef Chris Greeff in aksie. FOTO: KOKKEDOOR, kykNET

Last chance to vote for Fouriesburg

Fouriesburg is a finalist in the Kwela Kyknet Dorp van die Jaar competition. Picture: Supplied.