E Copy

Date:

BFN fratsongeluk: Vrou se naam bekend

SABRINA DEAN

Die Bloemfonteinse vrou wat gister in ‘n beweerde fratsongeluk na haar dood geval het, se naam is bekendgemaak.
Die 42-jarige Nicolette Jordaan het glo van die trappe af geval by haar meenthuis in Arboretum en haar nek gebreek.
Haar voormalige man, Quinton Jordaan, sê die familie vermoed geen vermene spel nie en vermoed dat dit ‘n ongeluk was. Hy sê begrafnisreëlings is nog nie getref nie, maar ‘n roudiens sal waarskynlik volgende week in Bloemfontein gehou word.

Share post:

Popular

More like this
Related

UFS pianist debuts in Madrid

The University of the Free State (UFS) has celebrated...

NFVF invites applications for public screening funding

The National Film and Video Foundation (NFVF) has opened...

CUT responds to sexual harassment allegations

The Central University of Technology (CUT) has responded to...

ADVERTORIAL: Meet our team of specialists

Life Rosepark Hospital is proud to introduce a dynamic...