Bloemfontein – Die Griekwas pak môre in Vryburg die Profert Luiperds in a vriendskaplike oefen wedstryd vir albei spanne.
Die Luiperds het geen geheim daarvan gemaak dat hulle die manne van die Noord-Kaap deeglik wil toets.
Griekwas-breier en voormalige Vrystaat captain Pote Human het gesê hulle wil die wedstryde gebreik as ‘n proef-wedstryd en vir al sy manne ‘n geleenthied gee om hulself te toets voor hulle Curriebekker seisoen oor sowat sewe weke afskop.
Die laaste keer dat hierdie twee spanne mekaar gepak het, was in vanjaar se Vodacom Cup. Griekwas het die wedstryd naelskraaps 32-26 gewem.
Human is ook baie tevrede met sy groep spelers wat ondermeer Nico Scheepers wie voorheen vir beide die Cheetahs en Shimlas gespeel het.