Tralies presteer by ATKV-spelathon

0
1688

Leerders wat aan die ATKV-spelathon se nasionale kompetisie deelgeneem het. Kyla Gerber, behaal ‘n algehele tweede plek vir graad 10, Miche Nel behaal ‘n algehele eerste plek vir graad 9 en Lise-Mari de Klerk behaal ‘n algehele agste plek vir graad 10.