Home Tags Polisie

Tag: Polisie

Bloem-polisie gereed vir Gold Cup

0
Die Bloemfonteinse Polisie se Rugbyklub (Bobbies) het oor die naweek die Free State Knockout Challenge trofee gelig ná 'n wedstryd teen hul eie spanmaats....

VL verwelkom LUR se intervensie in Klaarwatergebied

0
Die LUR van Polisie, Paaie en Vervoer, Sam Mashinini, het tydens die oorgrensvergadering op 28 April 2021 op die plaas Klaarwater in die Zastron-distrik,...

Seun (15) trap selfoondief se tjank af

0
Selfoondiewe sal voortaan twee keer dink voordat hulle 'n lid van die 15-jarige Ruan Dippenaar se gesin se selfoon wil gaps. Ruan het oornag...

Ouers gewaarsku oor tiener-selfdood 

0
Terwyl die Raad vir Gehalteversekering in Algemene Onderwys en Opleiding, Umalusi, onlangs die uitslae van die matriekeindeksamen goedgekeur het, waarsku kenners teen die huidige...

DBV waarsku diere-eienaars oor vuurwerke 

0
Die Dierebeskermingsvereniging (DBV) het ‘n streng waarskuwing aan diere-eienaars gerig oor die negatiewe uitwerking wat vuurwerke op veral huis- en wilde diere het. ‘n Senior...

Spanwerk tussen die polisie en buurwagte werp vrugte af

0
Goeie samewerking tussen die polisie en lede van verskeie AfriForum-buurtwagte, en gemeenskapspolisiëringsforums (GPF's) in Bloemfontein het vrugte afgewerp, toe 'n beweerde gekaapte motor wat...

LUR: Polisie moenie op louere rus

0
Die Vrystaatse LUR vir Polisie, Paaie en Vervoer sê die polisie moenie op hul louere rus nie ondanks die feit dat statistiek vir 2016/17...

Lekker verrasing

0
Leerlinge en onderwysers van die Preprimêre Skool Edna Rita in Grasland is onlangs verras met 'n honde- en perdeskou wat deur die polisie aangebied...

Boer wond vermeende inbreker in huis

0
Die polisie in die Vrystaat ondersoek 'n klag van huisbraak nadat 'n vermeende inbreker aangekeer is kort nadat hy deur 'n boer in die...

Mans wat boervrou martel steeds op vrye voet

0
Die twee mans wat vermoedelik ‘n bejaarde vrou op haar plaas in die Kalbasfontein- omgewing vir eitlike ure gemartel het, is steeds op vrye...

VIDEO: Vakansie ontaard in nagmerrie vir Bfn-gesin

0
'n Bloemfonteinse familie se heerlike Afrika-vakansie het in 'n nagmerrie ontaard toe hulle met die gereg gebots het. Marius Griesel en sy vrou, Essie,...

Ugandese ‘dokter’ in hegtenis in Phuthaditjhaba 

0
Die polisie in die Vrystaat het in samewerking met die Valke, het na maande se ondersoekwerk ‘n verdagte van Uganda vasgetrek wat hom glo...

Geen genade vir kriminele dié feesseisoen

0
Die polisie in die Vrystaat sal die komende feestyd geen geduld met kriminele hê nie. Die provinsiale polisiekommissaris, Jacob Tsumane, het 'n streng waarskuwing aan...

Polisie streng op paaie in die Oos-Vrystaat dié feestyd

0
Vrystaat polisie gaan misdaad in die komende feestyd met die nasionale “Back to Basics”-veldtog teëwerk. Provinsiale polisiekommissaris, Jacob Tsumane, rig ‘n streng waarskuwing aan...

Vrou stokvelgeld kwyt ná gewapende rooftog

0
Vyf gewapende rowers het ‘n vrou van Kutloanong, Odendaalsrus, van duisende rande se stokvelgeld beroof. Polisiewoordvoerder, Stephen Thakeng, sê ‘n 45-jarige vrou het gister...

Verdagte gewond en ‘n ander gesoek ná mislukte Wepener-plaasaanval

0
Die polisie in die Vrystaat soek steeds na 'n vermeende aanvaller in verband met 'n skietvoorval op 'n plaas buite Wepener vandeesweek. Polisiewoordvoerder, Yanga Ngcukana,...

Ma en haar kind se lyke langs toilet gevind

0
 ‘n Pa van ‘n tweejarige dogtertjie sal na verwagting vandag in die landdroshof op Taung in Noordwes verskyn, nadat hy glo sy vriendin en...

Polisie fnuik hoenderrooftog

0
Die polisie in die Vrystaat het vandeesweek 'n beplande gewapende rooftog afgeweer.  'n Vragmotor, wat hoenders aflewer by Thaba Nchu buite Bloemfontein, was die...